Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.
"Kalk Bay is a fantastic, arty, vibrant destination and central to exploration of the gorgeous South Peninsula."
"Wonderlike stad. Moederstad van Suid-Afrika. Daar is nie nog 'n Tafelberg in die wêreld nie."
"Ons is nie gewoond aan die groot plek nie, alles is te ver en spandeer te veel tyd in die kar."
"Kaapstad is ongelooflik mooi, die mense daar is baie vriendelik, jy voel veilig en welkom en net as jy dink jy het die mooiste gesien dan sien jy nog iets mooiers. Beplan jou vakansie en doen navorsing oor wat daar als is om te doen. (Hou jou SA Id altyd naby, Suid -Afrikaners kry heelwat afslag by sekere plekke.) Wanneer dit 'n mooi dag is kanselleer jou planne en gaan besoek Tafelberg of Seepunt anders mis jy dit dalk."
"By die kasteel was daar plakkers wat daar gebly het en in publiek urineer. Stel slegte indruk."
"Cape Town is an awesome holiday destination. The hop on hop off bus stop is conveniently near the hotel which makes exploring so much easier. There are so many day tours that we thoroughly enjoyed. The city centre was very safe and we did not experience any moment feeling unsafe. Hout Bay was very disappointing as the beggars made you feel very unsafe. Overall Cape Town was a pleasant experience for us as a family. You really need more time to explore all of Cape Towns' gems."