Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Bemark die omliggende dorpe se toerisme aantreklikhede met meer fokus op die daarstelling van gebruikervriendelike webbladsye. Robertson weet hoe om dit te doen! Die beste koffie en die heerlikste wortelkoek by Strickly Coffee. As jy baie lekker wil eet is daar net een roep vir ons Bourbon Street - uit die boonste rakke. Bemark by jou slaapplekke produkte vanuit die omgewing. 'n Lekker glasie soetwyn by aankoms vanaf 'n nabygeleë wynplaas. Plaasbrood en konfyt, tuisgebakte beskuit ens. Donkieritte, huise wat van strooibale gebou word, bergfiets roetes, staproetes, trekkerritte, rivier visvang, Craft beer roete! As ek verder skryf moet julle my betaal! Dankie LekkeSlaap - ek was nog nooit teleurgesteld in julle diens nie! Hoe lank neem dit om LekkeSlaap status op te bou en deel te wees van 'n lojaliteitsprogram? Ek hoor graag weer van julle!"
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
"We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."
"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."
"Pragtige dorpie. Elke oomblik van ons verblyf daar geniet. Sal beslis weer wil gaan."
"It was a bit dull as many places were not open during the week. We did have a very lekker meal at Nemenos Restaurant. The McGregor surroundings are beautiful and we thoroughly enjoyed our stay. "
"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Shades of Provence"Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel."
"Montagu is nog 'n egte klein dorpie met gasvryheid om elke hoek en draai. Heerlike interessante restaurante om by te gaan eet en 'n algemene veilige omgewing. Gaan doen gerus die trekker ritte - die moeite werd!"