Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3721 resensies.
"Pragtige dorpie met 'n ryke geskiedenis en mooiste natuurskoon oral rondom die dorp, en as 'n bonus is die keur van ons land se wynkelders ook daar om van te kus en te keur."
"Baie interessante dorpie met baie bedrywighede en lieflike staproetes en wynproe geleenthede."
"Paarl has to be one of the friendliest towns in the world. Across the board, just smiles wherever we went."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Die Tuin Hekkie"It's such a quaint beautiful town. My first time there and I definitely did not have time to see everything, thus I will most definitely be going back for a proper visit."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Kasteelberg Place Stay"Sentraal geleë en binne loopafstand van alle besienswaardighede en meeste restaurante."
"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."
"Awesome Western Cape town for a stop over and to use as a base to explore the surrounding areas."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Ken dit en sal enige tyd weer terug gaan."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Net jammer van die plekke wat vroeër toemaak op 'n Saterdag. Het ongelukkig laat gearriveer omrede verpligtinge in Belville en kon nie alles gaan sien nie."
"Always love going to Stellenbosch. Will look at different accommodation next time. Did not enjoy our stay at the Curious Giraffe."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Onse Kasteel"Uitstekende plek vir 'n naweek van uitstappies, wynproe en restaurante besoek."
"Maandae en Dinsdae slaap die dorpie. Kom eers van Woensdag, dan maak restaurante oop."
"Ek sal enigiemand aanbeveel om in sentraal Stellenbosch te bly, omdat die restaurante, gallerye en boetieks binne stapafstand bereikbaar is. Daar is ook genoeg sekuriteitswagte in die sakekern en op die kampus om besoekers se veiligheid te verseker."