Verified Reviews
Central Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Central Drakensberg
Rated 4.1 out of 5 based on 129 reviews.
"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."
"Suid Afrika se beste natuur-geheim. Maak seker jy kyk na die weervoorspelling. Daar is vier seisoene in eendag. Die mooi en kragtige donderstorms sal jou betower."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Winterton good for overnight accommodation. "
"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
"Pragtige bestemming, ek sal definitief weet gaan, maar nader aan Nottingham Road."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Pragtige plek, heerlik daar rondgery, jammer dat die Bird of Prey plek toe is op 'n Maandag, as wildlewe fotograaf wou ons so graag daar aandoen."
Mooi River, Central Drakensberg
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Die pad tussen Bergville en Winterton is 'n nagmerrie."
Winterton, Central Drakensberg
Ambleside House"Nodige nood-winkels is daar, maar nie 'n vakansie-dorp vir weke nie."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Netjiese dorp, naby aan die Drakensberg-oorde."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Sentraal geleë om al die mooi van die Drakensberge te geniet, met meer as genoeg aktiwiteite. Oral langs die pad interessante winkeltjies en genoeg restaurante om van te kies. "
"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Very friendly little town. We went to the local Winterton pub at the Bridge Hotel. What a great experience. Lovely little shops all around and the scenery is amazing."
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"It is quaint and had good Saturday activities. The Drakensberg Boys Choir was fabulous. A great must see."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Ons sou graag meer wou weet oor die geskiedenis van die dorpie. "
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig. "
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek. "
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Lekker sentraal met baie aktiwiteite (vir oud en jonk) in die nabye omgewing."