Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

Domaine Sérénité

"Amazing little town with lots of social possibilities to experience."

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Besige klein dorpie soms, maar dit bly maar ongelooflik mooi, veral na die goeie reëns. Bespreek dalk net vroegtydig as jy spesifieke restaurant wil gebruik, veral in besige tye. "

Clarens

V'Kansi Khaya

"Baie oulike dorpie. "

Clarens

Collett House

"Naweek was te kort. Gaan beslis vir 'n week daar kuier!"

Clarens

Fairview Cottages

"Beautiful town and friendly people will definitely visit again."

Clarens

Knock Out View

"Clarens bly 'n voorkeur-bestemming."

Clarens

Vista 70 Clarens

"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."

Clarens

Clarens Retreat

"Lekker plek."

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!"

Clarens

Rooikat Cottage

"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "

Clarens

Royal Coachman Lodge

"Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel. "

Clarens

Clarens Retreat

"Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis."

Clarens

Lake Clarens Guest House

"Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek."

Clarens

The Clarens Country House

"Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar."

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge."

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans."

Clarens

Fairview Cottages

"Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely."

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie."

Clarens

Jovali

"Clarens is een van ons gunstelingplekke in die RSA."

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket. "

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek."

Clarens

La Bri

"Clarens is wonderlik en ek sal weer daarheen gaan."

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet. "

Clarens

La Bri

"'n Rustige dorp met 'n groot "vibe""

Clarens

Knock Out View

"Dit is waarlik 'n besonderse juweel in ons land. Een van my gunsteling vakansiedorpe."

Clarens

Kiara Lodge

"Clarens is pragtig met baie vriendelike mense."

Clarens

Rooiland

"Soos enige toeristebestemming is die winkels baie duur. Maak seker jy vat baie geld saam, want alles is mooi! Daar is net nie veel vir die kinders om te doen nie, so ek dink nie dis 'n plek wat kinders sal geniet nie. Maar oor die algemeen het ek en my man elke oomblik daar geniet."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Dit is 'n kosfundi en kunsliefhebber se ideale dorpie en vir die wat iets rustig en warm soek."

Page
Page 84 - Showing 2491 to 2520

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers