Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Clarens is so mooi en uniek! Dis een van my gunsteling plekke. "
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Wild Berry Guest Farm"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Ek het veral die Bibliophile baie geniet en natuurlik die restaurante bied uitstekende kos vir die honger toeris."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Ons hou baie van die natuurskoon van Clarens. Die ongeteerde strate laat egter baie te wense en skaad beslis die goeie naam van Clarence."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Dragon Peaks Mountain Resort"Fantastiese omgewing. Vriendelike, hulpvaardige mense."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Cottages - Tintern"Not everything was open but we enjoyed the pottery shop, supper at Walkerbouts and loved the park next to the river where the dump used to be! "
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Amanzi Empilo Bungalow"Rhodes is 'n baie quaint village. Dit is in 'n pragtige omgewing en uitstekend vir stap/draf/4x4 geesdriftiges."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Amanzi Empilo Bungalow"Dit kan nogal 'n probleem raak as mens nie bewus is daarvan dat daar nie 'n brandstofstasie is nie. Mense moet maar vooraf beplan as jy wil rond ry."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"Pragtige omgewing, wat iets vir almal bied."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Rustica Accommodation"Fouriesburg is baie rustiger as Clarens en is baie sentraal geleë om Oos Vrystaat en Lesotho te verken. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Baie mooi rustige dorpie ideaal vir wegbreek kans."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kiara Lodge"Ek wou nog altyd die dorpie en sy omgewing besoek en sal beslis weer eendag soontoe wil gaan. As ek mag, sal ek graag wil voorstel dat hulle die Tugella Waterval meer bemark. Dit is die tweede hoogste waterval in die wêreld en toe ons daar aankom vind ons uit dat daar 'n drie uur stap (een rigting) is en dit was toe reeds te laat die middag om die tog aan te pak."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Cedar Garden"So baie om te doen en sien in die omgewing. Sal moet terugkom!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Dorpie is baie duur. Op die beste langnaweek sal van die eetplekke se kombuis sluit om 6 pm wanneer almal wil uitgaan om te eet. Eienaar sal ook nie skroom om jou koud net weg te wys nie. 'n Spar of Pick 'n Pay sal 'n aanwins wees vir ons middelklas en die dorpenaars en gemeenskap."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Fouriesburg Country Inn"Sentraal geleë in 'n pragtige landskap en die hart van die dorp klop in die Fouriesburg Country Inn."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"The food venues need to step up on the standard of food served. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage 2"Definitely a place to visit! Especially on a motorbike trip! "
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Ladybrand Heritage House"Ladybrand is aan die voet van die Maluti/Drakensberge. Ongelooflik mooi. Baie ontspanne omgewing en ideaal vir die avontuurlustige reisiger. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Clarens bly 'n fantastiese bestemming, enige tyd van die jaar!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Altyd 'n bederf om na Clarens te gaan!"
Estcourt, Drakensberg, South Africa
Slievyre Game Farm"Wagendrift dam and farms in the area very beautiful. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Baie ontspanend, goeie oefening ingekry met al die loop na die verskye winkels, restaurante goeie kos en bekostigbaar."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Adel Cottage"Baie mooi area. Ingestel op toerisme, maar alternatiewe wat meer plaaslike winkels insluit ook beskikbaar. Park bied veilige staproetes in berge. Baie avontuurlike aktiwiteite beskikbaar, baie naby. Heerlike forel, heuning en brood oral te koop."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Clarens is baie mooi en skoon. Lekker staproetes. Overall is die dorpie over priced. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Die enige groot plus is die nabyheid van Golde Gate. Die dorp is maar dooierig gedurende die week buite seisoen."