Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Die Cherry Farm Stall is definitief 'n tweede besoek werd. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Beautiful scenery with a relaxed atmosphere and friendly people, a must to visit."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Vir fotograaf wat in landskap en natuurtonele belangstel, pure vreugde. Winkeltjies se pryse natuurlik buitensporig."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Asemrowende mooi deel van ons land en baie om te doen vir vakansiegangers. "
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"Ons het 2 lekker staproetes gedoen. Baie mooi omgewing!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg self het min om te bied. Die omgewing is egter asemrowend. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"What a serene and tranquil, quaint little town! When I need a break from the hustle and bustle of JHB, that is definitely the place to be! I will never get tired of visiting Clarens and will always stay at Fairview Cottages, the view is spectacular! The town must just retain it's originality and quaint character! Will recommend to my family and friends."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Een van die pragtigste dorpies wat ek nog besoek het."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility"Pragtige, rustige dorpie! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Pragtige dorp omring deur sandsteenberge met 'n wonderlike atmosfeer, verskeie restaurante, skoon lug, vriendelike en behulpsame mense en interessante kuns en snuffelwinkels. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Een van die allermooiste plekkies is Suid-Afrika."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"Een van my gunstelling plekke. Ek kan nie 'n vakansie laat verbygaan sonder 'n besoek aan Clarens nie. Verlang al klaar na die pragtige dorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Studio 28 Clarens"Baie gesellige dorpie, voldoende besienswaardighede en vriendelike mense. "
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Pragtige omgewing om te verken. Golden Gate was ongelooflik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"'n Besonderse dorpie in 'n pragtige deel van ons land."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Baie mooi uitsig en rustig baie geniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Hou net 'n oor oop vir bure wat nie glo in die rustigheid nie. Clarens ontplof. Mens sal moet sien of die gemeenskap saam kan stem oor lawaai regulering. "
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Dumbe Cottages"Naby genoeg aan Johannesburg vir 'n naweek wegbreek."