Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Valley Lodge"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Meadow Lane Joy Cottage"Underberg Cheesery het die heerlikste kaas. The Olde Duck en Pucketty Farm is definitief die moeite werd."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Arpa Guest and Trout Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage 2"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Eet by die Kombuis Pub op die hoek! Fantasties."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Cottages - The Orchard"As jy weg wil kom van die besige lewe af en ontsnap na stilte en natuur, besoek gerus vir Rhodes."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mooigezicht"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Interessante dorp met baie lekker eetplekke en 'n mooi omgewing. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Dis pragtig, baie om te doen, lekker eetplekke, ontspannend, veilige omgewing, die mense is vriendelik, genoeg plekkies vir die vrou om te shop en heelwat dinge vir die manne. Ek gaan verseker so gou moontlik terug."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Linwood Guest Farm"Restaurante kan bietjie vroeër oopmaak vir onbyt!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Vriendelike omgewing, beslis familie- en dierevriendelik. Fantastiese diens gehad by Highlander vir etes en al die klein winkeltjies en kunsgalerye was vriendelik. Sal beslis weer gaan. Mooi skoon dorp."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Clarens is sprokiemooi, dis iets uit 'n ander wëreld!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Cute little town with all the restaurants you could ever need on a weekend away. It is situated 20 km from Golden Gate which is great for those who enjoy hiking. Be aware that it gets incredibly busy on long weekends and you should book in advance. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ongeag Self Catering House"Clarens is a real gem. A perfect place to relax from the busy city life but also plenty to do. "
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Heerlike kuierplek vir die naweek. Lekker winkels en heerlike restaurante."