Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Cottages- Cyriacus"Die moeite werd om die pad aan te durf!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Wonderlike plek om weg te breek van die stad af! Sal weer en weer en weer gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Manor"Ons is baie lief vir Clarens. Die pragtige kleurskakerings van die berge, sandsteen en populierbome maak dit prentjiemooi. Clarens het 'n lewendige en gesellige kuier atmosfeer, oral waar mens gaan. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Lieflike dorpie met fantastiese kuns en uitsig. Naby aan natuur en Golden Gate. Sal verseker weer besoek. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Ek is verlief op Clarens. Rustigheid van self met baie aktiwiteite."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiland"Dit is n dorpie waarna 'n mens altyd sal terugkom om die mooi natuur en die bedrywighede te kan geniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mystic Mountain Cottage"Clarens bly een van die beste toeristebestemming in Suid-Afrika."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Pragtige area in ons land."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Royal Coachman Lodge"Pragtige dorp wat `n "kunsgevoel" het. Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie mooi en skoon en baie plekke om te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Mal oor Clarens. Soveel om te doen in hierdie klein dorpie."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is vir my een van Suid Afrika se mooiste bestemmings. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Domaine Sérénité"Amazing little town with lots of social possibilities to experience."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Besige klein dorpie soms, maar dit bly maar ongelooflik mooi, veral na die goeie reëns. Bespreek dalk net vroegtydig as jy spesifieke restaurant wil gebruik, veral in besige tye. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Naweek was te kort. Gaan beslis vir 'n week daar kuier!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Beautiful town and friendly people will definitely visit again."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Vista 70 Clarens"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Lakeview Cottage"Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!"