Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Supermark vat nie kaart betalings & ATM was 2 dae aflyn. Alle ander shops het kaart gevat. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Ons gaan altyd terug Clarens toe. Ons is mal oor 'vibe'!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"Ons ondervinding was dat alles te duur is."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :) "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Baie interessant, maar restaurante baie besig. Moet vooraf bespreek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Wegkomkans B&B"Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is really beautiful and the true gem of the Free State - the people are so friendly and there is so much to see and do in this "little" town. A weekend is just not long enough - so make sure you have an extended stay so that you can get the most out of your visit. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Ons kan nie genoeg na Clarens toe wegbreek nie. Dis 'n ervaring wat nie regtig beskryf kan word nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Daar is soveel plekke om te besoek, voel veilig om selfs in die aand daar rond te loop. Sal enige tyd weer terug gaan."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Uitstekend vir die natuurliefhebber en naby baie besienswaardighede."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Die Pophuisie"Goed vir die wat van Anglo-Boereoorlog geskiedenis hou en naby Clarens en Golden Gate en Lesotho grens. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Baie mooi en interessante plek. Sal dit weer besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Bietjie commercial. Goeie nuwe German Restaurant. "
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Ry die ou pad van Van Reenens tot by Mooirivier. Pragtig! Ou tonnels en brûe. Ou vergete paadjie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Bly 'n heerlike wegbreek van die stadsgewoel. Verlang al klaar terug."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Almal is vriendelik. Uiteetplekke se pryse is redelik, maar die winkels is duur. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Het die ervaring terdeë geniet. Daar is iets vir almal."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"We always enjoy Clarens as there is so much to do there. Great hiking."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Royal Coachman Lodge"Ek was mal oor die klein winkeltjies en plekkies wat mens kan ontdek. Die koffiewinkels en eetplekkies is tops."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"As jy nader aan ons maker wil beweeg dan besoek jy Clarens om Sy finominale skeppingswerke te beleef en die hartlikheid wat Hy in mense harte plaas."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"1. Daar is 'n effense tekort aan tydige sitplek by Restaurante met aand etes a.g.v. die hoë volume besoekers oor naweke. 2. Ons het gevind dat daar nie genoegsame opvallende inligting vir toeriste is van die omgewing nie. 3. Grondpaaie in Clarens blyk of dit nie genoegsaam in stand gehou word nie, alhoewel dit bydra tot die estetiese waarde van 'n outydse dorp. 4. Vir die man uit Sandton wat met sy sportmotor en drankie in die hand 'n naweek wil geniet: 5/5. Vir die res van ons wat in die buitelug wil ontspan, aktiwiteite en geskiedenis wil geniet: 3/5 (nie dat Clarens 'n gebrek het daaraan nie, maar eerder dat dit nie as die waardevolste kenmerk van die dorp voorgehou word nie). Vir die persoon wat aangetrokke is tot tipiese vlooimarkte: 4/5 (bv. stalletjies/winkeltjies met eetgoed en plekke met unieke memorabilia uit Clarens, gedenkwaardighede en aandenkings)."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"It's an amazing place with beautiful mountains. We took beautiful pictures that attracted our friends as well."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"It was my first time to Clarens. It's a really nice break from home and the stress of Gauteng. I will be back. Lovely and impressed with this side of the world where stress is lifted from you and you don't want to go home."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Rosemary @ Douglas Drift"Underberg is nou een van ons gunsteling stopplekke. The Lemon Tree het ons bederf met middag/ aandete - heerlik. Die Spar was gerieflik net om die draai. Die mense vriendelik, die area ongelooflik mooi en sentraal met baie plaaslike 'plekkies' om te ontdek en baie om te doen. "