Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"'n Regte holte vir my kunstenaarsiel. Rustigheid deur die week is 'n fees!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Upper House Boutique Guesthouse"Ek geniet dit nogal om in die week te gaan, wanneer dit nie so oorvol en besig is nie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mooigezicht"Mens hoor net altyd van Clarens, maar ek kan sê dit wat mens hoor is definitief die waarheid. 'n Lieflike, klein dorpie met iets van als. Mal daaroor!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Klein stukkie paradys. Kan weer mens word in so 'n rustige atmosfeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Was goed. Van die winkeltjes kort dalk bietjie opknap en deeglike skoonmaak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Nelsbells Cottage"Pragtige dorpie tussen die berge met baie vriendelik mense en heerlike kos."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Die Country Club Golf is beslis 'n moet vir al die gholfspelers. Ons het gaan perdry by Saddle en Trout en het 'n wonderlike avontuur beleef. Die massering by Saddle en Trout is ook 'n moet!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
Pennygum Country Cottages"Underberg is regtig `n spesiale juweel in ons land en hoop almal kry die geleentheid om die pragtige uitsigte te kan aanskou soon ons dit elke keer sien. Sal beslis weer so maak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Baie lekker vinnige wegkom uit die stad met dorpie-atmosfeer en heerlike plaasomgewing. "
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Kinmel Guest Farm"Tifindale definitief 'n plek om te besoek in die Winter. Jou ryding moet net reg wees!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Jy kan nie 'n fout maak om Clarens toe te gaan nie, maak nie saak watter tyd van die jaar nie!"
Bergville, Drakensberg, South Africa
Berghouse and Cottages"Nie in die dorp Bergville nie, maar definitief in die omliggende gebied."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Larola Terraces"Enige iets is beskikbaar in die dorpie insluitend heerlike restaurante. Baie bedrywighede ook beskikbaar vir ons mans wat nie aldag in die winkels wil rondloop nie, soos gholf speel, vlieghengel en ook "River Rafting". Besigtighede soos Golden Gate wat baie naby aan Clarens is, is iets besonders en ook staproetes vir kranige bergklimmers."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Die eetplekke (sommige) is baie meer bekostigbaar as wat ek verwag het. Daar is soveel mooi plekke dat mens sommer net kan stap oral heen. Die atmosfeer is feestelik en ontspanne ter gelyke tyd! Ons sal verseker weer gaan!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Ons is gaande oor die plek. Ons kom kuier ten minste een keer per jaar."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"'n Definitiewe bestemming om te besoek en te verken! Stunning!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Dit was ons eerste ervaring van Clarens en wow! Die mense is so behulpsaam en vriendelik. Die plekkie het so diep in my hart geklim, en ek het baie herinneringe wat ek weer saamgebring het terug huistoe."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Baie meer verwag. Buitensporig duur en diens in al die toeristewinkeltjies nie altyd goed nie. Matteplek baie goed en uitstekende waarde vir geld. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Clarens is 'n paradys met ongelooflike mooi natuurtonele."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Dit is die mooiste plek en die berge is fenomenaal mooi. Ek sal weer teruggaan!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Oulike eetplekke soos Clementines, die Duitse Restaurant en die Brouery is 'n moet vir mense om heen te gaan."