Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek. "
Underberg, Drakensberg, South Africa
Rosemary @ Douglas Drift"Love Underberg, if I won the lotto I'd move there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Studio 28 Clarens"Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!" "
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Baie om te doen. Fotografie-paradys. Staproetes amper verniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Pragtige omgewing, vriendelike mense en 'n baie lekker ondervinding om in Clarens rond te stap."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Clarens is 'n baie mooi en lekker dorpie. Ons sal enige dag weer teruggaan."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Ken nie Winterton se toeristebesienswaardighede nie maar dis sentraal geleë indien jy vandaar die omgewing wil besigtig en beleef waar baie is om te sien en te doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Clarens is 'n regte kunstenaarsdorpie! Die wolwinkel se dames verdien 'n pluimpie! Die vriendelikste twee dames en was ook baie behulpsaam! En die mooiste komberse!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Pragtige dorpie met uitsonderlike natuurskoon. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Verdeel Suid-Afrikaanse toeriste in twee groepe: Die wat Clarens beleef het en die wat Clarens nog nie beleef het nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Dit is een van die mooiste plekke waar ons nog was, en ons was al by baie. Sal definitief weer gaan kuier."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage 2"Mooi dorpie met baie geskiedenis. 'n Definitiewe aanbeveling vir enige iemand wat uit die stad wil kom en die natuur wil inneem. Go Clarens!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Such a small yet busy little town that had a lot to offer us on our stay. Packed with smiles and friendliness making it easy to relax and enjoy."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Plekkie raak nou duur maar dit is te verstane. Eks baie bly dis nog nie oorgeneem deur enige van die groot kettingwinkels nie. Mens sien dit bitter min nou."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Montusi Self-Catering Cottages"Sentraal vir verskeie gesogte verblyfplekke in die Noordelike Drakensberg."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Montusi Self-Catering Cottages"Bergville self is 'n klein dorpie maar die mense en plekke om Bergville is awesome."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Dit is 'n uitstekende wegbreek-dorpie. Gesellig en vriendelik met asemrowende natuurskoon en so baie om te doen!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Oor die algemeen dink ek die ekonomie speel tans 'n groot rol in die omgewing se ontwikkeling."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Awesome area with a wide range of activities to keep all family members busy."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiland"Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Dit is 'n baie netjiese dorp. Van die strate in die dorp kan aandag kry."
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Baie mooi Oos-Vrystaatse dorpie met beautiful natuur rondom. Verder ook heerlike restaurante en interresante winkels."