Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Wat opvallend was, baie skoon, geen papiere en vullis wat rondlê nie. Almal is vriendelik, Geen bedelaars in die strate nie. Baie veilig en 'n lekker atmosfeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Clarens is prentjiemooi, ons sal vir seker bly teruggaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Wonderlike dorpie tussen die berge, daar waar jy jou hart net verloor."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Wegkomkans B&B"Gorgeous, and the drive between Fouriesburg and Clarens is breathtaking."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Mooi, maar onnodig duur. Daar is wel 'n paar oulike winkeltjies en 'n goeie bakkery."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Pragtige kunstenaarsdorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante. Sou graag langer daar wou oorbly."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Courtyard Guest House"Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Pragtige dorp, goeie verskeidenheid van restaurante."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Meadow Lane Joy Cottage"Sani is a must do - but play it safe and be sensible."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Ek is mal oor Clarens as bestemming, dis naby aan Johannesburg wat dit perfek maak vir 'n naweekwegbreek. Golden Gate is om die draai waar ek en my man altyd gaan bergklim of die wandelpadjies gaan besoek met die motorfiets. Clarens self is fantasties met al die restaurante, uitstekende kos, oulike winkels en vriendelike mense. Clarens het verseker 'n spesiale plekkie in my hart en ek sal elke jaar teruggaan! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is a stunning town, love the hiking trails in Golden Gate. Perfect setting for a nice weekend away."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Paddocks 6"Clarens is soos 'n weggesteekte juweel. Die berge betower jou, en is die ideale wegkruipplek vir 'n naweek. Pragtige eetplekkies, lekerste snuffelwinkeltjies. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mooigezicht"Clarens is een van daai moet besoek plekke op jou wenslys! Pragtige natuurskoon met 'n lekker gees in die dorp se sentrale area."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Bly 'n plek om na terug te gaan. Die stadige pas van lewe en mooi omgewing maak dit lekker. Was ons 6de besoek in 4 jaar hier en nie die laaste nie. "
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"Die meeste aktiwiteite wat aangebied word is staproetes. "