Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Underberg, Drakensberg, South Africa
Meadow Lane Joy Cottage"Small town with a friendly atmosphere - a super well stocked Spar and lots of friendly places to relax, have a good meal and drinks."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Gables"Beerfest weekend is awesome, but appreciating Clarens needs no other distractions."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Stoneyhall Farm"Net mooi en pragtige plekke waar jy gaan. Nes jy dink dit kan nie mooier nie dan verras die volgende draai jou. Dankie "Lekkerslaap". Dit was vir ons `n naweek om te onthou."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Dis halfpad op pad binneland toe - of halfpad op pad KZN toe. Solank die natuurskoon nie in die slag bly nie sal dit as 'n goeie toeristebestemming kan dien. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Lekkerste restaurante wat ek nog in een dorp beleef het!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Puik! Onthou dat Clarens ook gebuk gaan onder beurtrag. Dit kan nogal mens se beplanning omvergooi."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Skoon en netjiese dorp. Baie vriendelike inwoners en winkeleienaars. Pragtige natuurskoon. Sal dit sterk aanbeveel."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Wens daar was meer sulke netjiese en bekostigbare plekkies op die N3!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Clarens Extreme is definitely the place to book for outdoor adventure."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Eetplekke op 'n Maandagaand almal toe. Baie kunsgalerye om te besoek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp is netjies. Mense is vriendelik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Pragtige plek, sprokiesmooi, dink net daar kort 'n teater met opvoerings!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Clarens is 'n baie lekker dorpie. Ons dreig al lankal om daar om te gaan en het dit goed gedink om sommer op pad terug van die see af daar om te gaan. Dit is wel nie 'n plek wat toegerus is vir baie jong kinders nie. Alhoewel ons definitief weer daar 'n draai sal maak, sal ons sonder die kinders gaan. Dis 'n lieflike dorpie en ons het nie naastenby genoeg tyd daar spandeer nie."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Berghouse and Cottages"Bergville se omgewing het baie om te bied."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Vir ons is Van Reenens Pas geskik vir oornag fasiliteit tussen Johannesburg en Port Edward."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Witsieshoek Mountain Lodge"Northern Drakensberg is a really good place to go. I love the views! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Gables"Kan dalk bietjie meer aandag gee aan winkels wat daaglikse produkte verkoop. Bietjie gesukkel met basiese huishoudelike aankope - veral groete en vrugte en suiwelprodukte."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Birdsong Cottages Nr 9"Beautiful area with lots to do. Despite the rain and grey weather we had a lovely time and would love to come back."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"The town of Clarens as a whole gives you a feeling like no other. Everybody is friendly and if you had the money staying here could bankrupt you in a heartbeat with all the wonderful goodies on sale. With all the restaurants you are spoilt for choice but Vito’s which has the hospitality, great food, definitely has the BEST desert – Chocolate Volcano! If you have a gap stop in at Bibliophile for something special to read and House of Woven Art will burn a hole in your wallet! I love Clarens and will be back!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Nice and vibey town feel, so many shops to visit!"