Verified Reviews
Drakensberg, Lesotho
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, Lesotho
Rated 4.8 out of 5 based on 155 reviews.
"Beautiful area, but I am concerned that conservation is not been upheld, indications are human settlements are encroaching in the area, ie cattle grazing and pack dogs were sighted in so-called conservation areas. "
"My gusteling vakansiebestemming. Herinner my baie aan waar ek vandaan kom (die Boland). Natuurskoon is uit die boonste rakke en die die atmosfeer is rustig en geen gejaag, net soos die Kaap."
"Witsieshoek-stap tot bo op die berg is baie goed uitgelê. Chain ladder tot bo is dalk nie vir almal moontlik nie. So 25 meter lank."
"Dis 'n lieflike omgewing met baie om te doen. 'n Gewone naweek is nie genoeg indien jy alles wil ervaar nie. Ons sal dit 'n jaarlikse, moontlik 6 maandelikse instelling maak. Die Drakensberge is pragtig enige seisoen."
"The Drakensberge is beautiful, especially in summer when everything is green. Many great places to visit. One has to ensure to check out facilities of the venues."
"The mountains are always nice to visit and we'll certainly continue to do so. There are many great resorts."
"Personeel is almal altyd vriendelik en behulpsaam. Die klein winkeltjies het iets van alles as mens iets vergeet."
"Fantasties en ons beplan reeds 'n volgende verkenning en verblyf in die omgewing."
"Lieflike berge, asemrowende uitsig, 'n lus vir die oog. Dankie here die Drakensberge is in Suid-Afrika."