Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Clarens is an amazing small town with a lot to do in terms of hiking and the shops in town are great if you enjoy arts and culture."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Elsewhere

"Dis een van ons gunstelingplekkies."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Interessante dorp met genoeg te doen vir toeriste: staproetes, groot aantal oornagverblyfplekke, verskeidenheid van restaurante, baie snuffelwinkels, en kunsgalerye. Sommige paaie in die dorp benodig opknapping en/of herstelwerk. Soos die gesegde gaan: you never get a second chance to make a first impression."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain Villa 238

"Pragtige dorpie en oulike winkels."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Cherry House

"Besoek die Plaasstoep en Windmeul Pub. Baie lekker."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meadow Lane Joy Cottage

"Die suidelike Drakensberg is ongelooflik mooi."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"Hierdie was ons vierde besoek aan die dorp, dit spreek vanself."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Kahara Maluti Lodge

"Lekker aktiwiteite in die mooiste omgewing."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"'n Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en heerlike restaurante en winkeltjies om jou tyd te verwyl."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Ongelooflike lekker toeristedorpie. Lekker koffie en lekker kos. Baie oulike winkeltjies."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Pumuleni Wegbreek

"One of my favourite spots in the country! And I love the Drakensberg Boys Choir."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gypsy Guest House Clarens

"Clarens is 'n rustige dorpie met heelwat uitry-geleenthede."

Geluksburg, Drakensberge, Suid-Afrika

The Homestead

"A bit far off the main road."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Picturesque town, lovely restaurants."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Tower of Pizza

"Just need to fix roads - plenty of potholes - some quite dangerous."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gable Cottages No. 4

"Baie lekker dorp en vir enige natuurliefhebber 'n lekker plek om te gaan stap."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Inkosana Berg Lodge

"Baie mooi wêreld, sal beslis weer terugkom."

Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika

Little Rock

"Soos menige Vrystaatse dorpe is die infrastruktuur in Ladybrand vervalle. Strate is in 'n absolute toestand. Dis baie hartseer, want die dorpie het baie potensiaal en die Oos-Vrystaat is 'n plek met besonderse, eiesoortige bekoring."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

La Poste Apartment

"Een van die mooiste dorpe ooit!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

One The Mews

"Ek het die restaurante die meeste geniet."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Baie ontspanne atmosfeer, met iets vir almal."

Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika

Wyford Farm

"Van Reenen is mainly a stopover destination, however, I would really recommend that visitors take enough time to slow down and appreciate the beauty of this area and the available accommodations."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Dunford's Loft

"Love the small town feel and the wide open spaces."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Pragtige dorp en omgewing. Asemrowende herfskleure in die herfs en pragtige groen bome en struike in die somer."

Drakensberge, Suid-Afrika

Giants Cup Wilderness Reserve Lakeside Cottage

"'n Lieflike omgewing met die mooiste natuurskoon."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang