Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uithoek Vakansie Oord"Wonderlike bestemming vir toeriste, groot verskeidenheid van dinge om te doen. Veilig en vriendelike gemeenskap."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Sou graag meer strate geteer wou sien, ander baie lekker"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Lieflike klein dorpie, mooi natuurskoon en vriendelike mense."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Wonderland"Die Pig and Plough was werklik oulik met lekker kos, maar dis omtrent dit vir Winterton, meer 'n deurgang dorp op pad berge toe."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"Been to Clarens several times over many years, and we always enjoy the experience. We hope to be back soon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Andes Clarens Guesthouse"Groot verassing, ons verwagtinge oortref en baie beindruk met Clarens en die omgewing. Ons gaan weer hier kom kuier!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Manor Akkommodasie"A lot of places was closed. I feel being in that industry one needs to be open in the busy festive season. Sadly disappointed by that."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Elsewhere"It's adventurous to explore a place surrounded by different mountains."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Camelroc Guest Farm"Die paaie in die omgewing is in slegte toestand."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Wonderlike, pragtige staproetes naby die rivier of dam. Baie winkeltjies met allerhande mooi goed om te koop. Heelwat eetplekke."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"We visited the area since it is close to Golden Gate National Park and Clarens. Clarens is a nice village and has some beautiful trails to walk or mtb."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley Lakes"Definitely recommend the place to relax and recharge."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Gate Guesthouse"Winkels vir my nie meer so interessant soos 7 jaar terug nie. Kunswerke belaglike pryse."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Stil, plattelands dorpie. Perfek as jy net wil afskakel. "
"Not as many places to visit for more options for activities. Very limited things to do in the area that is close enough."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Andes Clarens Guesthouse"Dit is 'n dorpie met 'n spesiale "vibe". Werklik lekker atmosfeer met uitstekende restaurante en winkels."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"'n Pragtige dorp met 'n mooi geskiedenis. Die paaie in en om Fouriesburg is egter gehawend, maar dit lê 100% voor die deur van die huidige munisipaliteit en provinsiale regering, soos in die meeste dele van Suid-Afrika."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Baie mooi plek met lekker kos en baie kunstighede."
Clarens, Drakensberg, South Africa
de Minimalist House"A beautiful place indeed with breathtaking surroundings."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Wyford Farm"The views of Van Reenens Pass are breath taking. The vegetation is so lush, rolling green hills for days."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Een van die lekkerste Park Runs. Beste restaurante in SA. Familie- en gesinsvriendelik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Winkeltjies is lekker om deur te loop. Koöperasie restaurant was 'n bonus met regte boerekos soos ons Ouma's gemaak het."