Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Lastige Karwagte. Pragtig en vriendelik. Paaie raak gevaarlik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Forest Lane"Clarens is the most beautiful little town to visit and it has so much to offer. The surrounding mountains and bright blue sky makes it feel like a little piece of paradise. There is a wide variety of shops and awesome restaurants. The vibe is amazing! It is perfect for families, couples, bikers and dog lovers."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amber Selfsorg"Goeie restaurante met heerlike kos. Besoek Noah's Cheese buite Clarens, jy sal verras word."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Ons is baie lief vir Clarens, en gaan minstens een keer per jaar Clarens toe al woon ons in die Suid-Kaap en is dit baie ver van ons af. Clarens hou vir ons 'n bekoring in van nostalgiese berge, klein-dorpie gevoel en kosbare familie-kuiers."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Pragtige dorp. Kuier was te kort om alles te sien en te ervaar. Sal moet terugkom."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"We have returned to the area for a 3rd time in the year. The hiking trails, horse riding, stunning views and scenery captures us everytime."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Meander Stay"Die dorpie is mooi en skoon en daar is genoeg om van te kies en keur vir rondloop en kyk of eet!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Clarens is a lovely little town with a lot of character. I felt safe walking in the beautiful park, and there is a wide choice of restaurants on offer for casual and fine dining. There are "car washers" who offer to wash your car for a fee when you park - but not the usual obligatory "car guards" and I never felt pressured or harassed. Bear in mind that supermarket options are limited to just one local shop."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Naturist, beautiful, peaceful and mind refreshing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Unieke dorpie en beslis die moeite werd om weer te gaan."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Swallowfield Rondavels"Lots of things to do. Nice pub just across the road from Swallowfields. Very nice burgers! The brewery a few klicks down the road is a treat. Also a nice coffee shop next door. Hiking in the area is excellent, ranging from short hikes suitable for kids to longer ones for more experienced hikers."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Clarens is 'n pragtige toeristedorpie in die Oos-Vrystaat. Beslis 'n besoek werd."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Lovely area for walking and viewing the mountains. All paths clearly marked and well laid out."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
By the Way Gastehuis"Clarens is 'n baie oulike dorpie, die rustigheid en views is to die for! Lekker eetplekkies."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Arundel Studios"Restaurante sluit te vroeg in die middag/aand gedurende vakansieseisoen. Clarens as dorp kan doen met 'n netjiese kruidenierswinkel vir selfsorg-vakansiegangers. Die enigste 2 spaza shops waar mens kruideniersware moet aankoop in die dorp is vuil en deurmekaar - nie 'n lekker koopervaring."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens 'n vrek oulike plek en baie veilig."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Mafube Mountain Retreat"Moet net nie na Fouriesburg se dorp toe gaan nie, baie teleurgesteld. Ry eerder Clarens toe."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Dit bly lekker om Clarens te besoek! Altyd iets nuut. Probeer gerus die Platform vir 'n ander soort koffie!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ash River Lodge B&B"Paaie in Clarens word nie in stand gehou nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Clarens is 'n pragtige dorp in die Oos-Vrystaat met 'n groot verskeidenheid eetplekke en snuisterywinkels. Verskeie besienswaardighede kan tydens dagritte vanaf Clarens besoek word."