Geverifieerde Resensie
Drakensberg, Lesotho
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, Lesotho bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 155 resensies.
"Altyd fantasties! Baie jammer dat paaie nie in stand gehou word nie sodat plekke soos Injasuthi onbereikbaar is met 'n gewone voertuig. Die Drakensberge is wêrelderfenisterrein maar word nie as sulks bestuur nie. "