Verified Reviews
Drakensberg, Lesotho
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, Lesotho
Rated 4.3 out of 5 based on 155 reviews.
"Het soveel om te bied en was wonderlik om dit te beleef. Sal dit vir seker weer doen."
"Ons was nogal teleurgesteld met die dorpie Bergville se winkeltjies om net basiese groceries te koop. My aanbeveling sal wees om al jou kos self aan te ry en nie staat te maak op 'n plek om vleis en vars goed by te koop nie. Die uitsigte is wel pragtig!"
"Prentjiemooi en 'n moet besoek op enige iemand se lysie. Tugela Falls hike word sterk aanbeveel."
"Almal moet tenminste een keer in hulle lewe die Drankensberge ervaar."
"Drakensbergse se landskap, natuurtonele, unieke horisonne en vars skoon lug roep jou weer en weer en weer terug!"
"A plea to the Department of Tourism - kindly ensure our roads are fixed and maintained to safety standards especially to our Heritage Sites e.g the one to Royal Natal National park R74 . I couldn't believe that R74, which has a beautiful view of Drakensberg Mountain, is in such a bad shape and which is leading to the best areas like Tugela Falls and the one to Sentinel Park and the Amphitheatre."
"Altyd een van die mooiste plekke in ons land - Suid Afrika. Baie om te doen in die asemrowende natuurskoon."
"Die berge was so mooi. Daar is baie plekke om te besoek. Pak gerus die klein paadjies aan, daar is soveel om te sien."
"The Drakensburg never ceases to amaze me. It has everything you look for in adventure as well as to completely relax. So beautiful!"