Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Kokstad, Drakensberg, South Africa
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Nice as a stay over en route to the Western or Eastern Cape."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Heerlik, veilig, vakansie-atmosfeer met pragtige omliggende berge. 'n Tuiste vir die moeë mens wat van die stad af kom en net 'n paar dae wil ontglip van die gewoel van die stad."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Linwood Guest Farm"Clarens sal altyd 'n besonderse plek in my hart hê - veral nou dat ek daar getrou het!"
Himeville, Drakensberg, South Africa
Dunford's Loft"We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Pumula Guest Farm"Klein dorpie, lekker eet- en ontbytplekkie, Die Kombuis. Pragtige ligging."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens het ongelooflike fantastiese vriendelike mense wat nie deur Coronavirus ondergekry is nie. Elke winkeltjie is 'n belewenis en oral word jy vriendelik ontvang. Die restaurante het elkeen besonderse disse. Ek sal beslis Clementines en Post House Restaurante aanbeveel."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Fouriesburg Country Inn"Lekker sentraal geleë, stil en rustige dorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Larola Terraces"Pragtige dorpie. Skoon en lekker om daar te kuier."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is so 'n rustige dorpie en alles is loopafstand. Daar is baie om te sien en die omgewing buite Clarens te verken, jy sal nooit verveeld wees nie. Dit is die beste plek om van daaglikse stres ontslae te raak."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Rustica Accommodation"Gaan gerus na Windmill Pub & Grill toe."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Goeie toerismebestemming net jammer die provinsiale paaie na en van die plek is in ‘n haglike toestand. Om in die nag te reis is lewens gevaarlik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Wagons"Dit was ons eerste keer in Clarens, ons het gekyk na huispryse op tweede dag. Ons sal vir seker gereeld teruggaan, en almal aanraai om Clarens te besoek. Dalk eendag kan ons ons eie huisie daar koop!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Honeysuckle Clarens"Die omgewing en natuurskoon is asemrowend. Die dorpie sukkel na die Covid-19-pandemie, dit gaan oral oor die geval wees."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Bell Park Semi Self Catering"Monk's Cowl is 'n gunsteling by ons gesin. Dit is die beginpunt van verskeie staproetes, van rustig tot moeilik. Mense hoef nie ver te stap om die eerste waterval of woud te sien nie. Die pad is goed, teerpad, en mens kan tot daar kom met 'n sedan. Ongelukkig kon ons nie vanaf Drakensberg Sun stap nie as gevolg van vlak 2-regulasies, bel eerder vooruit om te hoor of hulle dit toelaat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Clarens is pragtig. Dit is ons tweede besoek. Al hoekom ek nie 5 sterre gee nie is omdat die winkeltjies se pryse vir my duur is. Dit is nie duur om te bly en om te eet nie, maar om general inkopies by die winkeltjies te doen is duur."
Clarens, Drakensberg, South Africa
God's Gift Self-catering Cottage"Mense verskil. Vir my persoonlik het Clarens baie verander vandat ek daar was paar jaar gelede. Ek sal nie weer teruggaan nie. Die winkeltjies is te dieselfde met een of twee verrassings. Alles te stereotiep. Net ons beskeie mening."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa 176 @ Clarens"Clarens is 'n mooi dorpie en daar is lekker eetplekke en interessante winkels. Soos mooi skilderywinkels. Staproetes gedoen en mooi gemerk. Baie in die omgewing soos Golden Gate. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Emden Bass"Ons was nie in Fouriesburg self nie. Omgewing is baie mooi!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Clarens is die lekkerste wegbreekplek om na toe te gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mountain Sage Self-care"Sien julle binnekort weer, ons kan maar net nie wegbly nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens is 'n lieflike wegbreek, met klomp "hidden gems" orals, as jy net mooi soek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Clarens is beslis prentjiemooi. Die dorpie is stil en daar is meer as genoeg eetplekke vir lekke kuiers. Golden Gate is so 20 km weg en is 'n moet om te gaan besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Daar is net te veel om oor te gesels. Gaan net. Jy sal nie spyt wees nie."