Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Swallowfield Rondavels"Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Baie om te doen en pragtige, rustige, vreedsame natuurskoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Vol kultuur en kuns. Waarde vir geld as jy lekker tuisgebak wil koop. Die diens is puik by elke restaurant/winkel en die mense is vriendelik. "
Underberg, Drakensberg, South Africa
Pin Oak Cottage"A lovely getaway area with stunning views. At the moment driving up to Underberg is rather concerning as the R617 has some serious potholes. However road works are taking place at certain spots. Travel carefully if going there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Dit raak net te besig deesdae. "
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Ladybrand Heritage House"Die dorp se paaie kort maar aandag soos baie plattelandse dorpe in ons mooi land!"
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Wat ek daar gesien het was maar net nie wat ek verwag het nie. Die toestand waarin die strate en omgewing is, sien ons nie hier in Hartenbos nie. Selfs die kitsbank, waar ek wou geld trek, was al die tweede dag buite werking, soos aan my vertel is."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House" Baie mooi dorpie, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die lewe se gejaag. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Mal oor die dorpie, sal langer wil kuier."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Swallowfield Rondavels"Hierdie was ons derde jaar na mekaar om die Vallei te besoek, ons kom elke keer terug!"
Winterton, Drakensberg, South Africa
Ambleside House"Nodige nood-winkels is daar, maar nie 'n vakansie-dorp vir weke nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Baie natuurskoon, 360° se skildermooi berge. Baie om te doen as jy bereid is om te betaal."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Sal graag meer tyd daar wou spandeer, maar die tyd was ons nie beskore."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Little Rock"Mooi en netjiese dorpie, baie rustig. Het so baie winkels. Die Spar was netjies!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Escape"Picture perfect, beautiful, interesting, alive and always feeling welcome. Lots of places to eat, chill out and have a great memorable time and friends and family even our dogs and especially our Sheepdog had a ball of a time in the Square running up and down with her ball."