Verified Reviews
Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Durban
Rated 4.3 out of 5 based on 399 reviews.
"Area by swembad is ongelukkig nie beskikbaar vir gaste nie. Sou 'n groot verskil gemaak het."
"Far away enough to be on your own little piece of paradise, but yet close enough to reach shopping centres within 5 minutes. "
"Safety is the priority in this town, Metro Police, SAPS and CPF personnel are all over the place."
"As twee enkellopende vroue, was my groot oorweging veiligheid. Wat 'n aangename verrassing! Ons het in gure weer die aand gestap om te gaan eet en het dit baie geniet. Die nuwe esplanade is werklik 'n aangename verrassing en ek sal dit graag weer besoek. Met die volgende oggend se stap, kon ons rustig die ander esplanadegebruikers dophou en ontbyt eet. Voorwaar vakansie!"
"South Beach isn't the nicest location, as it is close to town. But once inside the flat, there is a sense of calm and safety."
"Voel baie opgewonde om te sien hoeveel geboue word herstel en geverf. Strate bo by strand baie netjies en skoon. Boemelaars en bedelaars is 'n groot probleem. Jy kan jou nie draai nie dan staan een bakhand voor jou! Slaap in strate en laat mens onveilig voel! "
"We only went to the shopping centre that was nearby where we managed to get all our requirements. We didn't explore further."
"Ek het dit baie geniet om weer in daar area van Durban te wees, nadat ek laas as kind daar was. 'n Groot probleem en teleurstelling is die hoeveelheid bedelaars wat jou lastig val terwyl jy nou eintlik langs die strand/voetpad/board walk wil stap. "
"Is a quiet and restful place and not complicated to reach. The staff was very helpful, welcoming, friendly and pleasant and ready to walk an extra mile with us."
"Area was actually quite safe after thinking it wouldn't be and youngsters walked to Ushaka. "
"By die see is altyd lekker en goeie diens maak dit net beter."
"Goeie omgewing. Lekker eetplekke en naby genoeg aan die meeste toeriste aantreklikhede."