Verified Reviews
Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Durban
Rated 4.3 out of 5 based on 399 reviews.
"Depending on the area you stay in Durban there is not much to experience as a traveller. The malls close early and getting to Ushaka is a bit of a drive. However the area I stayed in was beautiful and peaceful which is what I needed."
"First time traveling to Durban, was an excellent experience and would want to go back. Excellent service providers. Thank you."
"Durban is 'n baie woelige hawestad en vragmotors is vervuil op alle hoofpaaie soos M7, N2, N3, ens. om goedere vanaf hawe na binneland te vervoer. Vir veiligheid, neem kennis dat die swaar vragmotors dieselfde spoed as u op die paaie handhaaf en soms op wegsteek-glipbane parkeer. So, hou by die spoedgrense, wees bedag op enige gebeurlikheid en maak seker u het 'n GPS wat werk, andersins is die kanse goed dat u in die knyp gaan beland."
"Umhlanga is 'n baie lekker bestemming met genoeg om te doen vir die hele familie. Son, see en die Gateway-winkelsentrum het alles en nog meer. "
"A lot of road works in and around Durban, which makes it so hard to get around."
"Durban is a very beautiful place and full of its nature, which was very nice and great to be on holiday."
"Umhlanga Rocks is a great place for the restaurants, beach and the promenade walk."
"We have enjoyed staying at Durban unfortunately we couldn't go to the beach due to rain."
"Awesome place to visit for business and holiday. Very nice for the whole family and a very good holiday destination."
"Die nuwe "Point Watersports"-ontwikkelling by die hawemond is baie aantreklik met 'n lekker veilige strand en 'n verskeidenheid van watersportklubs wat maaltye en iets te drinke kan voorsien, al is jy nie 'n lid van die klub nie. Die Durbanse middestad en die strandfront is myns insiens nie meer aangenaam of veilig om te besoek nie. Umhlanga is egter 'n baie goeie keuse vir 'n strandvakansie met baie opsies. Bentley on the Beach is gerieflik naby Umhlanga geleë."
"Jammer oor die "looting" in Julie 2021, maar ek glo als sal weer tot normaal terugkeer. Strande is mooi en skoon. Meer toeriste kan enige tyd welkom voel om weer terug te keer strande toe. Klimaat in Durban is baie aangenaam om weer te kan gaan besoek."
"Durban is my home town so only have good things to say about it."
"Durban is a place to be. lt is very nice with beautiful building structures and good atmosphere."