Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Die mooiste dorpie en baie komplimente oor hoe skoon en netjies die dorpie is. Mense vriendelik en lekker eetplekke."
"Die pragtigste mees versorgde en geskiedkundige dorp in die land. Karoo op sy beste!"
"Great golf course and deep sea fishing was good too. Best sea food platter at Clive's Chokka Block Restaurant at the harbour. "
"Ongelukkig soos in baie dorpe, baie papiere wat rondlê en waai. Baie mooi en besonderse kerk."
"Dit is 'n lieflike dorpie en die plaaslike gemeenskap laat besoekers voel asof hulle al jarelange vriende is."
"Daar is nie regtig goeie restaurante vir uiteet nie. Die enkeles wat daar is, was vol. Enigste ander opsies is wegneemetes."
"Wavecrest is 'n lekker bestemming met alles in die omgewing wat mens benodig. Die paaie is egter nogal sleg!"
"Die dorp was smerig vuil en vullis het letterlik oral uitgepeul. Dit het 'n slegte indruk gemaak."
"Die ligging is lekker. Uit Oos-Londen, maar naby genoeg om soontoe te ry."
"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"