Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Ons het nie baie tyd spandeer in Venterstad nie, maar met die dorpie se ligging so na aan die Gariepdam, lyk baie belowend vir 'n kort verblyf on die area te verken."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Pragtig! Heerlike kos, asemrowende landskap en uitkyk opsies, 'n gerieflike winkel waar mens al jou inkopies onder een dak kan doen en pragtige strande. "
"Oesterbaai het ons harte gesteel. As jy na 'n stiller, rustige bestemming soek, is Oesterbaai vir jou! Ons het 'n ongelooflike lekker gesinsvakansie gehad in Oesterbaai."
"Kredietkaart-fasiliteite meer toeganklik. Oulike plekkie. Kan donkiekarrit hoogs aanbeveel. Kunstenaars paradys!"
"'n Paar aangename plekke om te besoek, veral die Vallei van Verlatenheid. Baie warm, so maak seker jou verblyf plek het 'n swembad."
"Ek sal die plaaslike inwoners en geskiedenis van Rhodes wil leer ken."
"Baie historiese plekke in en om Graaff-Reinet. Dit is immers die vierde oudste dorp in Suid-Afrika. Sal definitief weer daar oornag en beslis oorweeg om dalk 'n dag langer te bly."
"As jy opsoek is na 'n aangename verrassing is Nieu-Bethesda jou antwoord. Selfs die onbekende plekkies is fantasties. "
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Schafli Manor"The long beach is great, but the place seems a bit rundown and an aggressive car guard by the beach a bit unpleasant. "
"Wees voorbereid van Graaff-Reinet se weerskommelinge en maak seker jou oornagplek is met lugreëling toegerus. Dis 'n skoon dorpie vele besienswaardighede."