Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Obesa-kwekery is 'n moet! "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Lieflikste dorp! "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"As jy van vetplante hou, is die Obesa-kwekery 'n fantastiese plek om te besoek! Daar is ook heelwat om te sien in die omgewing: die Vallei van Verlatenheid is asemrowend, en Nieu-Bethesda met sy Uilhuis is net 50 km weg. Dis beslis die moeite werd om meer as net een aand hier te bly!"

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"Wees baie versigtig om a bootrit op die rivier by Offshore Africa te bespreek - hul besprekingsisteem is nie van die beste nie en hul kanselleer op kort kennisgewing as jy nie deel is van 'n groot groep nie. "

Somerstrand, Oos-Kaap

Admiral's Lodge

"Awesome, great restaurants."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Glen Avon Farm

"There is a lot in Somerset East and this is a rural town steeped in history. However, with the current municipal management, as is the case in many others in the Eastern Cape, the town is not clean and the roads in the town leaves much to desire. Somerset East, you have what a lot of towns would wish for, get it in shape and be proud of the history and use it to the town's benefit. You have Battis, Piet Retief and many more, use it to be on the map!"

Nahoon Strand, Oos-Kaap

Springtide Studios

"Best beach in East London."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Bluewater Beach House

"Lieflike en veilige strande."

Queenstown, Oos-Kaap

The Cullinan Guest House

"Mooi natuurpark met baie wildebeeste."

Gonubie, Oos-Kaap

The Birdhouse

"Pragtige plek om enkele dae te vertoef en die son, see en strand te geniet."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus Family Chalet

"Ons het ongelukkig nog nooit Graaff-Reinet as 'n toeristebestemming besoek nie, maar slegs as oornagverblyf op pad na Gauteng of terug Kaapstad toe. Ons hoop egter om een of ander tyd 'n paar dae langer daar oor te bly, want ons is baie beïndruk met wat ons daar ervaar het."

Middelburg, Oos-Kaap

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Ek glo Middelburg het voldoende geriewe om met Colesberg en Graaff-Reinet te kompeteer."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Pragtige dorpie met lekker baie om te sien. "

Lady Grey, Oos-Kaap

Blue Pepper Guest House

"Interessant in 'n mooi omgewing."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Nieu-Bethesda het baie meer potensiaal. Die bierbrouery was teleurstellend, want dit was baie onnetjies. Die Uilhuis was baie interessant, maar 'n mens sal graag meer oor die inhoud van die huis waar Helen gewoon het wil weet."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Dis 'n pragtige dorp met die mooiste geboue. Jammer dit is so droog, ons bid net dat die reën gou vir julle sal kom."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Bluewater Guest House

"Naby die groot plekke, maar ek het lekker daar gekuier."

Greater Addo, Oos-Kaap

Avoca River Cabins

"Die Olifantpark maak die area en dit moet besoek word."

Gonubie, Oos-Kaap

Rosewood Self-Catering

"Baie rustige area. Ek het nie een keer onveilig gevoel nie. Sal graag in die toekoms weer gaan."

Humewood, Oos-Kaap

Aqua Marine Guest House

"The place to be for a peaceful holiday destination."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Bespreek gerus 'n wildrit na die Camdeboo Nasionale Park - daar is soveel interessanthede wat vertel word oor Graaff-Reinet en die park - ook genoem die Vallei van Verlatenheid."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Sundays Karoo Guesthouse

"'n Baie mooi dorp. Wil nog vir 'n paar dae daar gaan bly om die omgewing te verken. Dié dorpie het die oulikste restaurante met baie besonderse kosse."

Steynsburg, Oos-Kaap

Mautanrho Guest House

"Steynsburg is "off the beaten track" en 'n aangename verassing as jy van klein dorpies hou. Die pad na Jeffreysbaai via Steynsburg en Hofmeyer is still en nie in 'n slegte toestand nie. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kingfisher Lodge

"Ons het die dag in Camdeboo National Park deur gebring en kan dit beslis aanbeveel. Die geriewe is in uitstekende toestand en daar is lieflike roetes in die park. Ons het ook gebraai in die park en moet noem dat die piekniekarea lieflik was. Beslis die moeite werd om te besoek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Ons het die dorp en die omgewing baie geniet. "

Oviston , Oos-Kaap

Siloam Village

"Baie rustige dorpie met ongelooflike uitkykpunte op die dam."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Ek wens ek kon 'n gastehuis daar besit."

Blad
Blad 193 - Wys 5761 tot 5790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang