Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Ons het dit net as 'n oornag fasiliteit gebruik en was heeltemal tevrede daarmee. Dis 'n rustige ou dorpie en die ou geboue en robot wat nog werk, vertel 'n verhaal van toeka se dae."
"Die dorp se strate is skoon. Die strand is skoon, maar iets moet gedoen word oor die gebreekte glas en bottels op die rotse!"
"We battled to find a place to eat and the restaurant we finally ate at (the art centre on 6 December 2014) had a choice of 2 meals and both were not good and overpriced! Didn't think we would have a problem in December with food! "
Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap
Angler & Antelope Guesthouse"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."
"Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind."
"Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was."
"Baie stil en rustig. Vir ons persoonlik is dit wonderlik, maar dit kan dalk te stil wees vir die jong klomp!"
"Cradock is a lovely little town. If Cradock is on enroute to your destination, it would be an excellent stop over. "
"Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing."
"I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop."