Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.

Port Alfred, Eastern Cape

Panorama Guest House

"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Sea Otters Lodge

"Port Elizabeth en omgewing word onderskat as 'n toeristebestemming."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The end-of-the-year festival of lights should be on your bucket list! It was an amazing event!"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Mike Heroldt 28

"Pragtige dorp met al die groen stukke so tussen die huise. Mense ook baie vriendelik en mens swem baie lekker in die see daar."

Coffee Bay, Eastern Cape

Cottages20

"Paaie is in baie slegte toestand."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Furrows Lodge

"Awesome plek vir natuurliefhebbers. "

Middelburg, Eastern Cape

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Middelburg loop nie oor van aktiwiteite nie, maar is gerieflik geleë as 'n oornagplek vir reisigers tussen die Noordkus en die Weskus. Middelburg bly ons voorkeur stop."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Sunshine Lodge

"Ons het baie lekker gebly en die plek is baie skoon en netjies en mense baie vriendelik, sal vir enige iemand aanbeveel."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Die mooiste dorpie met vriendelike mense. Definitief 'n besoek werd."

East London, Eastern Cape

Fever Tree with Valley Views

"Oos-Londen en Gonubie is verbasend skoon en een van ons tans meer suksesvolle munisipaliteite, die paaie in Gonubie kan verbeter, maar Oos-Londen s'n is in 'n beter toestand. Gonubie-strande pragtig skoon. Oos-Londen vreeslik vol wegspoelplante gewees. Weer in Desember en begin Januarie was nat en tot koud party dae, maar sonnige dae was baie warm en moes vroeg gaan swem en uit die son kom voor 11."

Middelburg, Eastern Cape

Karoo Country Inn Hotel

"Dink nie ons het genoeg gaan verken nie."

St Francis, Eastern Cape

Pine Cottage

"St Francis is a fantastic destination for all ages. Something to do for everyone, whether kitesurfing, beaching, sightseeing, trail walks/running, MTB trails, various different restaurants etc."

Hogsback, Eastern Cape

Prairie Wind Self-catering Cottages

"Pragtige waterfalle, definitief die moeitewerd om na te kyk. Oulike kapel met mooi uitsig. Belgiese sjokolade winkel is lekker."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Denmark Farm Stay

"Mountain Zebra National Park is worth a visit."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Aquarius B&B

"Jeffrey's Bay is a lovely place. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"They have all the necessities. Not necessarily a lot of entertainment."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Water Tower

"Pragtige juweel in SA wat besoek moet word."

Steytlerville, Eastern Cape

The Royal Steytlerville

"'n Pragtige, opgepaste Karoo-dorpie. Strate is skoon en geboue word regtig mooi gerestoureer en opgepas. Beslis 'n dorpie wat op jou reislysie moet wees!"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Sunshine Lodge

"Great place, it is a fun destination with lots to do. The roads are in very bad shape and should be redone."

Haga-Haga, Eastern Cape

Sea la Vie

"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

De Graaff Manor

"Die "straf beurtkrag" wat addisioneel tot beurtkrag toegepas is tydens ons besoek was regtig nie aangenaam nie."

Port Alfred, Eastern Cape

Pyramid House By the Sea

"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."

Middelburg, Eastern Cape

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is 'n baie klein dorpie met baie min restaurante. Dis ideaal vir oorslaap vir 'n nag of 2."

Queenstown, Eastern Cape

A Dam's View

"Dorp raak vervalle weens gebrek aan instandhouding."

East London, Eastern Cape

Benri B&B and Self-catering

"Heavenly Pancake House is 'n moet!"

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers