Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Ons het heerlik geëet by Hallo You! Hul pizzas is werklik crispy en smaaklik!"

St. Francis, Oos-Kaap

Palms on Ibiza

"Mooi plekkie om te oornag."

Keimond, Oos-Kaap

Neptune's Cove

"If you are looking for a small, quiet, coastal town, this is the place for you. I would suggest businesses support each other by sharing more info about nearby eateries and places to visit."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Nine on Uys Street

"Ek is bly dat ons die moeite gedoen het om die besteming te besoek. Dit het baie verander (het dit die laaste keer besoek 40 jaar gelede). Die dorp het mooi ontwikkel en is pragtig skoon en moeite is gedoen om die dorp vriendelik vir die besoeker te maak."

Haga-Haga, Oos-Kaap

Dragonfly Sunset

"Awesome destination."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Seventy9

"Mense moet net leer om by ʼn rooi robot te stop. Elke dag ʼn hele paar keer gebeur vir 7 dae wat ons daar was. Kyk eers mooi voor jy beweeg oor groen lig."

Hogsback, Oos-Kaap

Serendipity Self-catering Cottages

"I loved being there. Many attractions and things and places to see. I will most certainly be back for more sightseeing and hiking. Very disappointed that the Info Tourism center is dysfunctional. Every time we stopped somewhere, we were overfallen by vagrants trying to sell something or begging for food and/or money. Not nice at all."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Beslis 'n besoek van meer as twee dae werd."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Only come in winter for the surf, but it must be fantastic in summer for any beach lovers. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Baie lekker plek. Kuier al daar van kinderdae af. Besighede slaap laat, maak eers 9 uur oop op Saterdae."

Hogsback, Oos-Kaap

Hogsback Inn

"Als netjies en skoon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Middle Street Manor

"Mens ry so maklik verby Graaff-Reinet,maar daar is so baie om te sien en beleef. Maak gerus die tyd om daar te stop en die plek te beleef, jy sal nie een oomblik spyt wees nie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Villa Petit Guest House

"Lovely beach and restaurants. Friendly waitrons at restaurant. Excellnt food."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Graaff Manor

"Pragtige dorp, mense en omgewing."

St. Francis, Oos-Kaap

Sunbird 2

"Nice beach, good surfing, nice walks. Safe for kids to walk around."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"As daar beurtkrag is, is daar ook nie water nie."

Glengariff, Oos-Kaap

Shipwreck View

"Mooi deel van SA!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

River Bend Cottages

"Een van die mooiste, skoonste dorpe. Punte aan die gemeenskap wat so mooi na hulle dorpie en geboue omsien!"

Maclear, Oos-Kaap

Fairbairn Guest Farm

"Dit is 'n besondere mooi omgewing in die voetheuwels van die Drakensberg. Naude's Nek is 'n goeie rit vir bergpadentoesiaste. Die rotsformasies van Barkly Pass is uniek."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Ocean Breeze

"Vriendelike mense en heerlike matige weer."

Patensie, Oos-Kaap

DeMist River CampHuts

"Dankie vir die gasvryheid!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige Karoodorp, strate bietjie vuil, baie rondloper kinders wat bedel en mens irriteer. Mooiste ou geboue en besienswaardighede. Die Groot Kerk was pragtig asook Reinett Huis. Drostdy Hotel aandete was uitstekend en goeie diens ontvang."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Seaside Shambali

"Baie mooi strande, maklik beskikbaar en bereikbaar. Mooi stad."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

84 on Himeville

"Baie lekker bestemming met baie besienswaardighede."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Charming Seaside Cottage

"Ek dink dis een van die mooiste plekke in die land!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Pragtige, skoon dorp en 'n ongelooflike, ryk, interessante geskiedenis. Plattelandse dorpe kan gerus by Graaff Reinet gaan kers opsteek."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Sunny Spot

"BCMM failed as a Municipality. Pothole riddled streets."

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang