Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"If you are looking for a small, quiet, coastal town, this is the place for you. I would suggest businesses support each other by sharing more info about nearby eateries and places to visit."
"Ek is bly dat ons die moeite gedoen het om die besteming te besoek. Dit het baie verander (het dit die laaste keer besoek 40 jaar gelede). Die dorp het mooi ontwikkel en is pragtig skoon en moeite is gedoen om die dorp vriendelik vir die besoeker te maak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Seventy9"Mense moet net leer om by ʼn rooi robot te stop. Elke dag ʼn hele paar keer gebeur vir 7 dae wat ons daar was. Kyk eers mooi voor jy beweeg oor groen lig."
"I loved being there. Many attractions and things and places to see. I will most certainly be back for more sightseeing and hiking. Very disappointed that the Info Tourism center is dysfunctional. Every time we stopped somewhere, we were overfallen by vagrants trying to sell something or begging for food and/or money. Not nice at all."
"Only come in winter for the surf, but it must be fantastic in summer for any beach lovers. "
"Baie lekker plek. Kuier al daar van kinderdae af. Besighede slaap laat, maak eers 9 uur oop op Saterdae."
"Mens ry so maklik verby Graaff-Reinet,maar daar is so baie om te sien en beleef. Maak gerus die tyd om daar te stop en die plek te beleef, jy sal nie een oomblik spyt wees nie."
"Lovely beach and restaurants. Friendly waitrons at restaurant. Excellnt food."
"Een van die mooiste, skoonste dorpe. Punte aan die gemeenskap wat so mooi na hulle dorpie en geboue omsien!"
"Dit is 'n besondere mooi omgewing in die voetheuwels van die Drakensberg. Naude's Nek is 'n goeie rit vir bergpadentoesiaste. Die rotsformasies van Barkly Pass is uniek."
"Pragtige Karoodorp, strate bietjie vuil, baie rondloper kinders wat bedel en mens irriteer. Mooiste ou geboue en besienswaardighede. Die Groot Kerk was pragtig asook Reinett Huis. Drostdy Hotel aandete was uitstekend en goeie diens ontvang."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
84 on Himeville"Baie lekker bestemming met baie besienswaardighede."
"Pragtige, skoon dorp en 'n ongelooflike, ryk, interessante geskiedenis. Plattelandse dorpe kan gerus by Graaff Reinet gaan kers opsteek."