Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is 'n regte "quaint" dorpie sonder enige verkeers- of straatligte waar 'n mens nog veilig voel om na donker in die straat te loop - 'n welkome wegbreek van die besige stadslewe. Dit was ons derde besoek aan die dorpie en ons sal weer daar gaan oornag."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Baie geskiedenis en oulike plekkies. Nie vir tieners vir langer as twee dae."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Bay Cove Inn

"Ken Jeffreysbaai al vir jare."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Coral Tree House

"Pragtige, skoon dorpie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Algoa Guest House

"Loved the Windy City! Destination is so underrated, so much to do and see!"

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Die Bloudeur Restaurant is 'n moet stop as jy deur Aberdeen gaan. Heerlike bekostigbare kos, vriendelike diens en onvergeetlike ervaring."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Palms

"Dit is 'n lekker oornag plek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Glen Harry Game Reserve

"Die dorp self bied nie veel nie maar die gasteplaas en Vallei van Verlatenheid is 'n moet besoek."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Bayview Seafront Apartment

"Gonubie is 'n uitstekende vakansiebestemming. Ons het na Oos-Londen gery vir 'n daguitstappie, maar was baie teleurgestel oor die algemene swakkerige toestand van die stad."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Embo Guest Villa

"Lovely place and weather nice. "

Middelburg, Oos-Kaap

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Moet definitief na hulle paaie kyk."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Scallop Terrace

"Vriendelike mense. Skoon dorp. Pragtige strande. Veilig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Courtyard Hotel Gqeberha

"Gqeberha die stad/dorp as self word nie instand gehou deur sy Minusipaliteit soos dit kan nie. Van die areas en plekke is vervalle. Min moeite word gedoen om toerisme te bevorder. Maar lekker vir 'n gewone SA-vakansie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Mandyville

"Beautiful beaches. Fabulous food. A must see destination."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Eagle's Nest

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Garden Gate Guest House

"Gqeberha (Port Elizabeth) is a very friendly, service orientated city with great possibilities for the future."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Wonderlike plek. Besoek ook die kerkhof en vind Helen Martins se grafsteen!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Allendale Farm Guest Cottage

"Die dorp was baie besig en ons het selfs gesukkel net om brandstof in te gooi en vleis te koop. Mense was steeds vriendelik en bedagsaam."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"It offers a lot to enjoy."

Oos-Kaap

Vorstershoek Farm Cottage

"Beslis 'n area met uitstekende toerisme-potensiaal."

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"Le Chameleon en St Francisbaai is aan te beveel."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Die vallei van verlatenheid moet vir seker besoek word. Die "Windmill Junction" is ook 'n moet om besoek te word. Hulle bedien die heerlikste koffie en het 'n pragtige restaurant en winkel."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Kon 'n asemrowende sonsondergang oor die Vallei van Verlatenheid beleef."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Chanteclear

"Gonubie en ander gebiede soos Morgansbaai baie aangenaam, maar Oos-Londen vuil en verwaarloos. Sal verseker nie daar gaan bly nie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Valley of Desolation is a must. "

Oos-Londen, Oos-Kaap

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

"Baie groen en aangename mense!"

Blad
Blad 74 - Wys 2191 tot 2220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang