Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Thornhill, Oos-Kaap

Owls Nest

"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Langfontein Farm Cottages

"Besondere dorp. Baie om te sien, asook in die omgewing. Het Nieu-Betesda se Uilhuis en fossiele baie geniet."

Hogsback, Oos-Kaap

Hogsback Inn

"Not necessary to stay in a central area as everything is quite spread out. Great hiking and horse riding available."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Nine on Uys Street

"Wonderlike baai. Vriendelike mense met baie aktiwiteite vir kinders en lekker restaurante. Die see en golwe is heerlik om in te baljaar en dit was omtrent 'n ondervinding om die branderplankryers op Wavecrest te sien. Dis 'n paradys."

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"Ons was daar vir 'n troue naby. Dit is 'n mooi dorp!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Wonderlike dorp en definitief 'n moet sien! Onthou om na die Uilhuis te gaan."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Oulike bestemming, maar sal nie meer as 'n paar daggies hier deurbring nie. Dit is wel die moeite werd om te besoek. Oulike, weggesteekte dorpie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Alcyone

"Baie vriendelike stad. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

14th On West

"Besoek die Odesa kwekery. Groot verskeidenheid vetplante."

Middelburg, Oos-Kaap

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Soos vele plattelandse dorpe in Suid-Afrika, is dit jammer dat die dorp en paaie uitmekaarval. Dit is eintlik tragies maar mens kan sien privaat ondernemings probeer hul bes om dit staande te hou."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Ons geniet die skoon en netheid van die dorp. Voel heel veilig. Geniet ook die omliggende areas."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Will definitely stay there again next year."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Graaff-Reinet 'n juweel in die Karoo verseker - voel of mens terug in tyd toer op 'n goeie manier."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

14th On West

"Would like more time to explore."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Unieke, karaktervolle Nieu-Bethesda. Die laaste van 'n baie skaars juweel."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Road Lodge East London

"Ons sou graag langer wou bly, maar moes voortgaan."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Dundonald Lodge

"Beautiful beaches and a rich history."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Aberdeen is 'n netjiese dorp met vriendelike mense. Wens ons kon nou al inspring en help om dit die dorp te maak wat kan kompeteer met die beste toerismedorpe."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Ganora Guest Farm & Excursions

"Rather strange little town! Did not really appeal."

Middelburg, Oos-Kaap

Starry Nights

"Oulike ou dorpie. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Langhuis Guesthouse

"Ons kyk met nuwe oë na Graaff- Reinet. Defnitief nie net 'n deurry plek nie. Vallei van Verlatenheid en die Camdeboo beslis die moeite werd."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Ongelukkig te min tyd deurgebring om die dorp te leer ken. Die interessante argitektuur behoort enige besoeker op te val, van eenvoudige platdak-karoohuise tot elegante Victoriaanse en Edwardiaanse huise, asook openbare geboue. Lees in Gabriel Faganb se boek, Platdak, en Hans Fransen se, The old buildings of the Cape. Ongelukkig, soos albei skryf, is baie van Aberdeen se besondere voorkoms nou verlore. Besoekers hoef nie bang te wees dat hulle droëmond vertrek nie – The Blue Door kan aanbeveel word vir etes en drankies."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kingfisher Lodge

"If you intend eating at one of the 3 restaurants in the area during peak season, book a table when you book you accommodation."

Oos-Kaap

Vorstershoek Farm Cottage

"Die Noordoos-Kaap is baie mooi."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Mooi dorpie met lekker eetplekke. "

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang