Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.
"Valley of desolation en die Cactus nursery (oorkant die pad van Obesa) was ons hoogtepunte!"
"Dit was my eerste besoek aan Jeffreys en ons is mal oor die plek. Die 60's Diner het die heerlikste melkskommels, terwyl jy ver gaan soek om 'n meer veelsydige menu en beter kos as by Nina's Real Food te kry. Heelwat om te doen en die kinders (tieners) mee besig te hou. 'n Naweek is net veels te kort. Volgende keer kom ons vir 'n hele week!"
"Ordered Karoo lamb from Die Wilgers Slaghuis and collected it on our way home. Excellent service and highly recommended Karoo lamb. Will definitely be back."
"If you have never visited, this is a lovely town, a must see! Worth the small diversion from Graaf Reneit!"
"The area is amazing - just the Hole in the Wall resort is very run down and for R3k a night a would have expected a bit more!"
"Lovely side of the country, so many colours all meshed into one beautiful view."
"Die berge is absoluut asemrowend. As jy soek na rustigheid,vars lug en natuur, dan is dit die plekkie vir jou."
"Klein, maar interessant met 'n besonderse geskiedenis, strate bietjie verwaarloos, maar goeie restaurante."
"Ongelooflike ontdekkings in die oënskynlike vaaljapie-dorpie. Meer as 'n oornagplekkie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Bunkers View on First Avenue"Die Windy City is baie meer akkuraat as die Friendly City."
"Een van die mooiste, veiligste kusstreke in ons land, ons het in die Woody Cape Natuurreservaat se woud gaan stap, wonderlik. Die rit soontoe, deur al die melkplase wat langs die kus loop, is 'n ervaring op sy eie. Ons was ook na die Quin Beeldhoutuin in Alexandria, 'n moet! Lekker gestap op die ongerepte strand en geswem in die see. Lekker!"
"Cradock self was onaangenaam vuil, baie slaggate met stukkende paaie - die munisipaliteit doen baie min om die stad te versorg. Die verblyf was goed, maar Cradock teleurstellend."
"They have friendly people and it's a lovely town. We will go back again."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Jessie's Place"Vermy die stadarea en geniet die klein dorpies."
"'n Rustige klein dorpie by die see met 'n pragtig strand wat eindeloos strek. Die ideale plek as mens net wil ontspan."