Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Vallei van Verlatenheid was wonderlik, het sommer twee keer gegaan. Die park is lieflik, skoon en lekker voëlnesse."
"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
"Cradock is 'n dorp ryk aan geskiedenis en ou geboue. Ek hoop dit bly beware vir die nageslag."
"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."
"We have bought 2 stands there to go and retire so we wanted to get a feel of the area. It is beautiful and the scenery is great."
"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."
"Graaff-Reinet het baie geskiedenis en 'n ongelooflike plek maar buite seisoen is die dorp maar 'n spookdorp."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Brookes Hill Suites 238"Goeie weer en stapplek langs die strand."
"Mag dalk een van RSA se oudste dorpe wees maar gewis een van die met karakter!"
"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."
"Just a word of warning, make any food purchases in bigger towns prior to reaching Pearston, as there are no suitable shops nearby to make any purchases of groceries. The nearest shops for decent groceries will be a 80 to 120 km detour. Other than that, there is not to much to do, as most of the farms cater for hunters, game viewing or bird watchers, and have peace and quiet in bucket loads."