Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Nature's Loft"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Di Plaaswerf"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Gate Guesthouse"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Town was extremely busy when we were there."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat Private Property"Love Clarens, and the rest and peace it offers over a weekend!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergvliet Cottages Clarens"Absoluut die regte plek om weg te breek en die natuur te geniet."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stonehaven Clarens"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Baie lekker dorpie en so verwelkomende gevoel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Andes Clarens Guesthouse"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"'n Baie besige kunstenaarsdorpie met van die lekkerste eetplekke!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Die kombuiskos fantasties en diens baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Oak Leaves Cottage"Clarens het 'n heerlike atmosfeer wat 'n mens nêrens anders kry nie, ons het dit weereens na ons vierde besoek ervaar! Ons geniet dit elke keer om deur elke gallery en winkeltjie te snuffel. Dan sommer net die berge in te vaar in die Golden Gate Reservaat wat met elke seisoen 'n belewenis van sy eie is!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Golden Gate is worth a visit. Just enjoyed the beauty."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Was salig om net deel van alles te wees!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
de Minimalist House"Beautiful place where you get peace of mind. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Die paaie soontoe via Villiers Frankfort is 'n nagmerrie. Sal Heilbronpad aanbeveel."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Boulders Lodge"Pragtige landskap en baie mooi gastehuise in omgewing. Baie om te doen, sonder om te ver te ry!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Stil en baie goeie toeristebestemming. Die paaie is egter nie in so 'n goeie toestand nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola Terraces"Very quiet and friendly town with all entertainment needed."