Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat Private Property"Vreeslike lekker plek om vriende te maak en net die buite lewe te geniet, volgende een is "white water rafting"."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Linwood Guest Farm"Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geëet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Upper House"Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Accommodation @ The Spa"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Altyd lekker, my meisiekind se gunstelingbestemming in die winter."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat Private Property"Heerlike omgewing om van die gejaag van elke dag af weg te kom. Baie dinge om te doen vir dié wat nie net wil rus nie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sandstone Chameleon Guest House"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"'n Stukkie van die Vrystaat wat jou laat verlang sodra jy by die dorp uit ry. Dis seker een van die mooiste dorpies ooit! Kan maklik jou hart daar verloor."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Ons geniet Clarens enige seisoen van die jaar."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Oulike plekkies om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Valley Lodge"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."