Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"As jy eers Clarens leer ken het, begin jy verlang as jy lanklaas daar was."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Cottage 2"Kan nie wag om weer te gaan kuier nie... My nr.1 plek weg van die huis af."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"Beslis my jaarlikse "herlaai" bestemming van nou af."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clean and neat. Extreme friendliness wherever we went."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat Private Property"Ongerepte natuur en mooi dorp wat mens terugneem in tyd is net wat nodig is. Bly net so!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"Restaurants cater more for breakfast, coffee times and afternoon eats and not many options available at night time. Titanic View are currently looking into serving evening home cooked meals as well which would be wonderful."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Clarens verdien 'n besoek. Daar is baie interessante dinge om te sien en doen. Baie mooi geleë en naby Golden Gate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ash River Lodge B&B"'n Pragtige dorpie met iets vir almal. Die pragtigste plein en vriendelike mense honed waterbakke oral en rus plek vir pa terwyl ma lekker inkopies doen. Golden Gate is pragtig die basoto cultural village, Fouriesburg kersies wat meer kan jy vra."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"As Clarens te besig word, geniet ons die staproetes by Golden Gate baie en dis net 20 km vanaf Clarens. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Dorpie waar tyd stil staan en jy weer vrede ervaar!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Enige iemand van jonk tot oud kan in Clarens kom rus. Pragtige staproetes en asemrowende uitsigte om te geniet. Clarens is een van ons gunsteling wegbreke. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Cottage 2"Net jammer al die winkels maak so vroeg toe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Beslis nommer 1 op my lys van gunstelling vakansiedorpies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Dis waarlik die Vrystaat se juweel. Dis enige toeris se droombestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Valley Lodge"Clarens is die perfekte naweekwegbreek. Het heerlik gekuier met goeie kos en drinkgoed. Clementines het die beste "pork belly" en heerlike "gin on tap". The Posthouse kry die vriendelikste diens-toekennning, want selfs my klein hondjie was behoorlik op die hande gedra. Ons sal meer gereeld moet kom kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Very pretty and quaint. Ideal for outdoor activities such as cycling, hiking, etc. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"If you are looking for a relaxing weekend or a place to explore our beautiful countryside then Clarens is the place to visit. Beautiful local shops and many restaurants."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Oulike dorpie om te besoek vir jonk en oud, met beeldskone natuur. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Ons kan beslis Die Plaasstoep aanbeveel vir enige etes. Die kos is heerlik!"