Verified Reviews
Elephant Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Elephant Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 844 reviews.
St Lucia Estuary, Elephant Coast
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Sal graag wil sien dat meer moeite gedoen word om mond oop te kry en oop te hou. Ek het in my jong dae baie daar visgevang. Daar is ook baie vreemdelinge van naby nedersetting wat dorp rond dwaal, maar sien heelwat sekuriteit en polisie se teenwoordigheid. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
11 St Lucia Sands"St Lucia Estuary, beslis die beste ervaring vir beide die oseaan en bosveld."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant 10"Cape Vidal was definitief vir ons 'n hoogte punt. Dit is elke sent werd. Dis nie oorvol nie, mens loop nie baie ver strand toe nie. My 3 jarige seuntjie het natuurlik die krokodilplaas geniet. Dit was werklik 'n baie lekker naweek."
"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant 7"It's like coffee to the soul, peaceful, nature at its best, and must say, also very safe."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant Holiday Flats"Veel mogelijkheden voor een vakantie. Mooie natuur en strand."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
African Ambience Guest House"Dit was 'n maklike ry van Johannesburg via die N17 en N2."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant 10"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Ocean View Nature Lodge"Asemrowend met baie om te sien en te doen. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Perna Perna St Lucia"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"Die plek is baie netjies baie mooi en skoon. Enige diverse se droomvakansieplek."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Luwandla No 15"Die is 'n klein plekkie wat goud werd is in Suid-Afrika."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant Holiday Flats"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Ingwenya Lodge"Sal dit baie sterk oorweeg as 'n bestemming vir my aftrede as dit my beskore is."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Fishermans Self-Catering Apartment"Wens dit kan so bly! Lekker end baie mooi omgewing. "
"Die Park is baie mooi. St Lucia sou 'n beter opsie gewees het vir verblyf aangesien ‘n mens daarvandaan ook Hluhluwe Park kan ingaan. "
Pongolapoort Dam, Elephant Coast
Cycad Rock Fishing Lodge"Om deur Jozini te ry is 'n uitdaging wat baie kalmte en geduld verg op 'n Vrydagmiddag, maar dis die moeite werd."