Verified Reviews
Elephant Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Elephant Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 844 reviews.
"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Lekker vakansie-atmosfeer. Vriendelike dorpie met die mooiste uitsig. "
"Manlief hou baie van St. Lucia, maar St. Lucia het nie diep in my hart gekruip nie. Ek sal seker maar weer moet kom kuier, dalk maak St. Lucia die tweede keer 'n beter indruk op my."
"Lekkerste vakansieplek ever, dit is net 'n muskiet-"heaven" daar so maak seker jy het genoeg spuitgoed. Lekker dorp met lekker mense, baie om te doen en nie te slegte pryse nie. Charters vir diepseevisvang is baie duur, so kry vooraf pryse en budget vir dit. Geen klagtes oor die dorp nie, gaan weer binnekort terug."
"Mooi, skoon dorp, ons het altyd veilig gevoel. SANParke is goed verteenwoordig en die beamptes is behulpsaam en beleefd. Ons het in 'n nie-tradisionele toeristetyd besoek (midweek buite seisoen) terwyl die haainette gelig is, gelukkig is swem in die see nie hoog op ons aktiwiteitslys nie. Daar was oor as genoeg te sien en te doen."
"St Lucia is pleasant enough with beautiful sand beaches. Most of the facilities seem a bit run-down though."
"Ons love St Lucia, dis vir seker my gunsteling vakansiebestemming."
"Sodwana Bay is an awesome area. It is great for snorkeling and you'll have a really relaxed time there."
"Really lovely friendly town with amazing wildlife and birding and lovely restaurants."
"Ons gaan al na St. Lucia elke jaar van 2009 en in die laaste 3 jaar het ons net deteriorasie gesien, dit breek ons harte. Die mond is toe, mens kan nie meer op die boardwalk gaan loop nie, die strand by die kasarinabome is toe. Baie hartseer. "
"St. Lucia is absoluut 'n toeristeparadys met baie aktiwiteite in en om die dorp. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil geniet."
"Vat saam wat jy nodig het want die winkels is vreeslik besig. Dis 'n pragtige plek."