Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pearl Haven"Ideal for a quiet getaway. Lovely beach and shoreline and walking paths. It now also has quite a little commercial hub."
Piketberg, Escape From Cape Town
@ 1926"Beperkte besienswaardighede moontlik eie aan area. Moorreesburg Skou ook nie veel gebied nie."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"Verhitte swembad was enigste pluspunt in die guns van Montagu Springs."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Beautiful setting, lovely walks, lighthouse had lots of information that was accessible. A setting for a wonderful experience."
Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Cooper at Agulhas"Dit is 'n pragtige dorp met baie mooi besienswaarhede soos die ligtoring, die suidste punt van Afrika en 'n skeepswrak. Dis 'n mooi skoon dorp en het 'n baie rustige atmosfeer. Die restaurante is ook van hoogstaande gehalte en ons kan verseker vir Seagulls en Zuidste Kaap Pub en Restaurant aanbeveel. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir die heerlike tyd wat ons in julle pragtige omgewing kon spandeer."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Robertson is 'n fantastiese plek vir wynliefhebbers. Daar is baie plekke vir wynproewers."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Baie ideaal vir stappers, drawwers en fietsryers. Dorpie is skoon met lekker atmosfeer. Sou graag meer interessante winkeltjies wou sien soos in ander soortgelyke plattelandse toeriste-dorpies"
Hermanus, Escape From Cape Town
Hemel and Aarde Village Accommodation"Ideale ligging om die Overberg te verken. Die dorp is skoon en netjies, alles wat mens nodig het is daar. Strande en staproetes in oorvloed. Regtig 'n mooi kusdorp."
Greyton, Escape From Cape Town
GreyCot"Generally a wonderfully clean town and very friendly people. love all the animals as well."
"Die natuur is mooi, die mense baie vriendelik. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Mooiste Kaap."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nelheim"Uitmuntende dorp met hospitale, winkelsentrum en alles wat nodig is. Puik dorp."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Dit is baie rustig, nie veel om te doen nie. Ons was maar Struisbaai toe en het naby die see gaan eet."
Arniston, Escape From Cape Town
2 Harbour Street"Sal graag eendag weer wil teruggaan om dit behoorlik te besigtig en tyd daar te spandeer. Die dorpie kan beslis as goeie toersimebestemming geadverteer word. Daar is so baie om ook rondom die dorpie te besigtig en te geniet."
Darling, Escape From Cape Town
Aloe Cottage"If you looking for a quite relaxing little town, then you at the right place. Couple nice restaurants close by."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Dis mooi stil en rustig so vir die wat heeldag wil sit op die strand of wil sit op 'n stoepie voor 'n vuur sal dit ideal wees, maar vir die wat iets soek om te doen en bietjie meer aktiwiteite nodig het is Langebaan of Velddrif 'n beter opsie, want in Dwarskersbos self is daar nou nie juis veel om te doen nie."
McGregor, Escape From Cape Town
The House on the Hill"Die dorpie gaan nog boom. Amazing energie en mense so vriendelik. Baie cool winkels en restaurante. Alles authentic - geen kettingwinkels nie. En mens voel veilig."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Oulike dorpie met oorgenoeg om te doen vir 'n week of 'n naweek. Dit is ook baie sentraal tot ander dorpe, maar verdien 'n verkenningstog in eie reg. Daar is 'n Saterdagmarkie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Shabby Chic Beach House"Dwarskersbos in nog ongerep. Dit het basiese benodighede. Bring saam of Velddrif, Laaiplek is baie naby om aan te vul."