Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
"Unfortunately loadshedding affected our stay, but we found a wonderful restaurant for dinner. Montagu is to be recommended as a great place to visit."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lugkasteel"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kara Mia"Ons hou van rondsnuffel, so ons het dit geniet om ook die botaniese tuine by Bettysbaai te besoek. Kleinmond en Pringlebaai is ook naby. Beslis die moeite werd vir 'n besoek."
"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We will definitely use the facilities again for a family holiday."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Baie mooi, maar nie die ideale plek om te swem nie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Upper Deck Self-catering Apartment"Regtig 'n pragtige, geskiedkundige dorp met lekker eetplekke."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"A calm little village which was a gift to be able to enjoy a walk in each day."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Swellendam het soveel historiese besienswaardighede, wat jou 'n hele paar ure kan besig hou. Die omgewing is baie mooi, en daar is goeie restaurante om by te gaan eet, asook genoeg winkels as jy van inkopies hou."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Die dorp is baie skoon en die mense is almal so vriendelik. Ons het so tuis gevoel."
"Greyton is 'n wonderlike toeristebestemming. Die dorpie is pragtig en die restaurante wonderlik. Die natuurreservaat is skouspelagtig en goed versorg. Greyton se internet is stadig, maar ons verneem dat hulle besig is om vesel-internet te installeer. Ons sal beslis teruggaan!"