Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"We really love Hermanus, with all the lovely things to do and see in the area. We often visit Hermanus and enjoy their vibe very much."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Ronda-View"Goeie toerisme bestemming. Baie plekke om te besoek. Staproetes. Bergklim. Fietsry."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Plenty of places to visit for breakfast, lunch and supper. Also many wine estates. Great mountain views. Also a few malls nearby."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sonkwassie"Net jammer oor baie bedelaars en kreefverkopers wat pla."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sit-en-kyk"Goed geleë om ook naburige dorpies soos Kleinmond, Bettiesbaai, Stanford, Gansbaai, L'Agulhas en selfs Kaapstad te kon besoek met dag-ritte."
"Paarl has so much to offer including beautiful vineyards, hikes and sightseeing."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Two Oceans"Mal oor Struisbaai, altyd 'n lekker tydjie by die see!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
64 Atlantic Drive"Een van my gunstelingbestemmings, gaan gereeld besoek daar aflê."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Skeiding Guest Farm"Heidelberg is 'n pragtige dorp met sekerlik een van die mooiste kerke wat ons al gesien het. Die pad na Barrydale is baie mooi. Draai gerus af van die N2 en besigtig al die mooi plekke wat ons land bied."
Tulbagh, Escape From Cape Town
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Ons was by die Christmas in Winter festival - heerlik gewees. Saronsbergplaas is 'n moet vir wynproe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."
"Pragtige dorp met 'n plattelandse atmosfeer, baie besienswaardighede en 'n groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Mense in Paarl is ook baie vriendelik en gasvry."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"Daar is ietsie van alles om te aanskou en te geniet."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Steenbok Farm Cottages"Tulbagh has the coolest little farm stalls! Such unique and creative gems to be found in them."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Rustige dorp met geskiedenis en natuur wat geniet kan word."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is a lovely location for a getaway. Reminds me of Underberg, KZN. Will definitely be heading there on holiday again."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Most of the restaurants do not stay open later than 20:30"
Velddrif, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Hele Weskus is 'n lushof om in te kuier en die mense is baie vriendelik."
Caledon, Escape From Cape Town
Oppistoepie"The Caledonians are a friendly nation. I love their warmth."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Tipiese, plattelandse dorpie. Daar is nie veel toeriste-attraksies nie."