Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"McGregor has so much to offer. Some excellent restaurants and wine farms to visit. And the donkey sanctuary; a little out of town but worthwhile too."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
4 Thera Way, Calypso Beach"Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie."
Port Owen, Escape From Cape Town
Marina point 25"Die beste plek om te ontspan vir 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe. "
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"People were friendly, enjoyed the stay in the area."
Witsand, Escape From Cape Town
Breede View Holiday Home"Witsand is 'n hengelparadys. Dit is baie rustig daar en rus is aan die orde van die dag."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Daar moet meer beligting wees in die aand."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Wonderlike plek met wonderlike atmosfeer wat ek enige tyd sal aanbeveel. Ek sal weer en weer soontoe gaan."
Grabouw, Escape From Cape Town
Uilhuijs"Die omgewing is sommer so vanself mooi, wonder om te probeer. Daar is baie plekkies om te sien en te besoek. Definitief die moeite werd."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Paternoster is 'n rustige dorpie. Mens voel veilig daar en die mense is vriendelik. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Ons sal beslis weer Greyton toe gaan om 'n paar ander eetplekke te besoek en die omgewing te verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-renity"Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Friendly people and beautiful surroundings."
De Kelders, Escape From Cape Town
Stanford's Cove Villa"Baie nice area met ongelooflike vriendelike mense."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Die omgewing is so mooi en daar is baie omgewings-juwele om te ontdek."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Seeperdjie @ Lieflappie"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."