Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Paternoster is ons sielsplek! Gaan kuier al 15 jaar daar!"
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman’s Cottage"Rustige wegbreek van die alledaagse geroesemoes."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Dis so rustig! Jy kan werklik net ontspan en die wonderlikste kos by enige van die verskeie restaurante kry."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word. "
"Een van die mooiste dorpe in die land. Baie besienswaardighede. Sal definitief dit weer moet besoek."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Struisbaai is 'n lieflike dorpie wat ons enige tyd weer sal besoek. Die vissers skuite wat op die ligblou water in die hawe dryf, is idillies. Dit is 'n tipiese plek vir 'n baie rustige vakansie. "
Perlemoenbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale of a Time"Lovely walks, safe little beach with grass areas and trees. Friendly people."
"Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Dis 'n pragtige dorp en omgewing - Sal definitief weer besoek en verder verken."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Clean and friendly town with plenty of places to explore."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Earth Cottage"More valley than village. We chose the Hop on Hop off wine guys who gladly fetched us from Bouchard 'n Findlayson parking lot, just down the road from our cottage. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
3 Walter Street"Baie oulik! Sal graag tyd daar wil spandeer."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Charlies Brewhouse is 'n aangename bestemming vir 'n paar koue verversings."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Groendraai Accommodation"Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Baie lekker ligging naby aan Kaapstad, maar ver genoeg vir 'n wegbreek!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"'n Pragtige, netjiese dorp met baie lekker restaurante soos Lula's!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Clanwilliam is 'n baie lekker plek om daar of in die omgewing weg te breek vir die naweek. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."