Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Suurbraak, Escape From Cape Town
Believers Destiny Getaway"Daar is 'n paar lekker plekke in die omliggende omgewing."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Baie mooi kusdorp en omliggende area, heelwat walvisse gesien, heerlike kos by The Boathouse Restaurant, skoon Spar met 'n groot verskeidenheid produkte."
Hermanus, Escape From Cape Town
6 Stemmet Lodge"Kuier altyd baie lekker in Hermanus. Al die nodige winkels om jou reis gerieflik te maak."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Koppie - Accommodation"Hermanus is altyd 'n lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek-geleentheid. As jy klein kindertjies het sal ek verseker Wonderland Cafe besoek by die Super Plants kwekery."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Baie netjies en voel veilig."
Agulhas, Escape From Cape Town
D’Hub Guest Cottage"Aangename verrassing. Pragtige winkeltjies met kuns en handwerk. Heerlike etes."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Paternoster is een van die mooiste dorpies met 'n pragtige strand en oulike eetplekkies - die perfekte plek om vakansie te hou! "
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Moenie moeite doen om die Pantie bar op Paternoster te besoek nie. Baie onvriendelike kroegman. Die res van die plekkies is baie mooi."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Villa Roux Garden Cottage"Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination."
Die Boord, Escape From Cape Town
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Two Oceans"Very rocky beach where we stayed, but round the bay a beautiful beach, can be very windy. Arniston a great place to visit for the beach and cave make it a day trip with a picnic."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Dit is 'n rustige plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel om bietjie vakansie Te gaan hou. Die atmosfeer is wonderlik."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Müller"Clanwilliam is 'n pragtige plattelandse dorp en baie sentraal geleë. 'n Mens kan dus maklik daarvandaar plekke in die omgewing besoek. "
Perlemoen Bay, Escape From Cape Town
Whale of a Time"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment and Overnight Room"Rustige plekkie, vriendelike assistente in die winkels wat maklik met jou gesels en hulpvaardig is."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"We loved the area, no noise pollution. Nice quiet neighbourhood. Good place to retire."
Hermanus, Escape From Cape Town
123 Hermanus Beach Club"Beautiful place to visit even if it's just for a day."
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Lekker plekkie met die 2 Oceans wat binne loopafstand van restaurante en ander plekke is. Die natuur is mooi met die berg aan die een kant en die see aan die ander kant."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is ongelooflik mooi en baie rustig. As jy 'n bedrywige plek soek, is die nie vir jou nie. Daar is nie veel te doen behalwe rus nie! Heerlik. Lekkerste restaurant, beste ribbetjies wat my man nog geëet het."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Die aangenaamste, rustigste plek in die hele Wes-Kaap. As jy wil rustigheid weg van stad se gejaag af hê, is Paternoster die regte plek."