Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
McGregor, Escape From Cape Town
SummerHouse"Die enigste probleem was dat daar geen selfoonontvangs was nie."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Die Riebeke word nie verniet die trou-vallei genoem nie!"
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Veilig, stil, mooi kuslyn. Naby Stilbaai vir winkels en restaurante. "
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"I don't know how you survive in that heat. We were very happy to have cooler weather and even a few drops of rain while running Prison to Prison marathon."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n rustige dorpie en ideal vir 'n werkbreek van die geraas van die stadslewe."
Still Bay East, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Daar is so baie om te ontdek met vriendelike mense wat 'n mens ontvang en bedien."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont Martre Chalets"Baie goed om te weet dat Uber in Franschhoek werk en dat na jou wyntrein trip jy veilig by die huis kan kom."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
61 Lutie Katz"Yzerfontein is baie mooi en sal aanbeveel word om te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Pikkewyntjie"Lovely place but the crime element seems to have gained focus/more visible than a few years back when we last visited."
Still Bay West, Escape From Cape Town
See-Struis"Thoroughly enjoyed Still Bay, neat, tidy, residents very friendly, will definitely return."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Blue House"Nogal heelwat om te doen in die area."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Vriendelike inwoners en 'n baie skoon dorp."
Witsand, Escape From Cape Town
Pophuis - Beachfront Cottage in Witsand"Witsand is een van die beste plekke om jou kinders heen te vat."
Riebeek West , Escape From Cape Town
The Magical Kliphuis"Die dorpie is klein maar baie ryk in geskiedenis en pragtig."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Die Koringhuis"Heerlike rit in 'n wonderlike landskap. "