Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4130 resensies.
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Wensleydale Guest Lodge"Die dorp is rustig en daar gaan nie veel aan nie. Voorstel is dat 'n mens die dorp kan gebruik vir 'n oornagbestemming as jy 'n ver pad moontlik ry of so. Geen probleme ervaar nie, alles was rustig en onder beheer."
"'n Absolute gunsteling met so baie om te doen en 'n heerlike atmosfeer. Lieflike winkels, restaurante en dan natuurlik die lekkerste see om in te swem."
"Ballito bly ons gunstelingbestemming in KZN! Beste vakansieplek en see-uitstappie vir ons gesin."
"Dis 'n heerlike seedorpie en die restaurant waar ons gaan eet het, was uitstekend."
"Ek sal nie van Margate se swemstrande gebruik maak nie maar die strand by Lucien en die strand by Manaba is aan te beveel. Veilig en skoon."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Selborne Golf Estate, Hotel and Spa"Pennington en Umdoni, twee pragtige besoekpunte aan die Suidkus."
"Unfortunately, I do not know the area too well, so cannot really elaborate too much, but our stay was incredible, the shops we did go to were great and the people we dealt with were super friendly."
"Groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Honde se "reste" op stap paadjie is nie so lekker nie!"
Glenmore Beach, Ontsnap Uit Durban
On The Beach @ South Sands no 2"Ons het voetpad ontdek van Glenmore strand tot by kinderstrand."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Sole Sands Bliss"Richards Bay was so clean and hardly a pothole considering what the rest of our destinations look like. It was like a trip back to the 90's."
"Although the ecoli and enterococcus levels were within range to allow swimming in the ocean, perhaps give due consideration to your personal health and immunity levels before deciding to swim in the ocean."
"A bit of a quiet area from what we saw. Not much to do in the area unless you have to know the area."
"Seems like a great little town. Was only there for 18 hours including attending a wedding. Humidity and heat of KZN is something to bear in mind."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
La-Rene"Richardsbaai is lekker, maar die Alkantstrand is bietjie rof vir kleintjies om te swem. Baie klippies in die branders en die see en strand self is nie baie skoon nie. Die mense van RB is baie vriendelik en behulpsaam."
"Ek het my eie WiFi-versender saamgehad, en het dus nie van hul s'n gebruik nie. Maar WiFi was te alle tye beskikbaar."
"Groot pluspunt dat die strand nie so besig is nie. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer gaan!"