Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4121 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Leopard Corner Lodge"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ocean View Nature Lodge"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"
"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Amazing place, well secured and a lot of fun activities "
"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."
"Ons was mal oor die klein-dorpie gevoel. Teenaan die kus en baie rustig. Ek hoop Umdloti kan altyd so intiem bly."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
80 Surf Bay Sands"Good location for fishing, picnicking and shopping. Convenient location for visiting Port Shepstone, Margate and Wild Coast."
"Baie mooi dorpie. Ons kom van Richardsbaai wat so uur se ry weg is so ons ken St Lucia goed."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Coral Tree Colony Bed & Breakfast"Beautiful, quiet town with a beautiful golf club, very safe, lovely to walk and jog with a beautiful beach. There are also fantastic restaurants in and around Southbroom! "
"Eshowe has a quiet, small town feel, because that is what it is. It is the perfect destination to wind down and forget all the hustle and bustle."
"We enjoyed our stay in your lovely apartment. a coffee-maker/machine would be a great addition for European tourists!"
"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."
Umhlanga Rocks, Ontsnap Uit Durban
Ridgesea Guest House"Ons geniet Umhlanga Rocks elke keer. Waardeer die netheid en skoon strande!"
"'n Baie klein en rustige plekkie langs die see wat goed akkomoderend is vir al mens se benodighede. Is naby genoeg dat mens na enige van die groter plekke soos Umhlanga, Durban of Ballito toe kan gaan."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Eden Dunes 58"Manne het lekker visgevang en ek kon fliek gaan kyk."
Alverstone, Ontsnap Uit Durban
Anvil Stud Cottages"Baie goed gelee sou jy 1000 Heuwels besoek of een van die ander toeristebestemmings in die omgewing."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Eden Dunes 58"It's very nice. It's walking distance to everything (mall, beach, restaurants). Security is very good and secure parking as well. The braai facilities and pool also comes in very handy for being so close to each other."