Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4282 reviews.
Manaba Beach, Escape From Durban
Drie Palms Nr 4"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."
"The area is good and close to all that we needed: shopping, breakfast and so on."
"Baie lekker vakansiebestemming, veral vir ons as pensionarisse is die lang wandelpaadjies heerlik. Goeie restaurante, goeie inkopiesentrum."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"Dit is 'n groot pluspunt dat die winkelsentrums nie naby die strandgebied is nie."
"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Villa Flamenco 12"Naby winkelsentrums indien iets nodig. Baie goeie ligging."
"Ek ken nie Umhlanga goed nie, eerste keer wat ek hier kom, maar dink dit sal 'n wonderlike vakansieplek uitmaak vir oud en jonk."
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Seabrook 305"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."
"Ongerepte natuurskoon ... mens voel jaloers op die kameraderie tussen die mense daar!"
Zimbali Estate, Escape From Durban
13 Yellow Wood"Pragtige bestemming met alles wat jy nodig het in die estate."
"Baie veilige swemplek vir diegene wat rustigheid verkies. Selfs buite-seisoen was daar lewensredders aan diens. Umzumbe is naby aan Port Shepstone as jy inkopies wil doen en 5 minute weg van Hibberdene wat ook basiese winkels bied. Ons sal weer draai in Umzumbe kom maak in die toekoms "
"A list of recommended restaurants/cafe's, etc. in the surrounding area would be a good idea for guests not to familiar with the area. "
Botha's Hill, Escape From Durban
Phezulu Safari Park"Botha's Hill is a good travel destination if you like an out of the buzz venue."
Botha's Hill, Escape From Durban
Lindisfarne B&B"Botha's Hill is 'n plek waar mens wegkom van die stad se lawaai. Mooi uitsig oor die vallei van 1000 heuwels."
"Lieflike plekkie, Waffle Huis is 'n moet op jou besoek. Die strande is skoon en pragtig en enige iets wat jy moontlik mag nodig hê is maklik bekombaar."
"Hierdie was ons derde keer in Uvongo. Ons eerste was ons wittebrood, 14 jaar gelede en so 5 of 6 jaar gelede was ons weer hier. Ons hou baie van Uvongo omdat daar 'n hele paar strande in die nabyheid is en sy eie strand is lekker privaat en nie te besig nie. Geniet dit altyd hier!"
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Dis baie mooi en alles is bymekaar sal weer na die area toe gaan."